Daily Archives: February 19, 2018

Ontploffing by Johannesburg lughawe

Daar was ‘n ontploffing op die Johannesburgse Internasionale lughawe. Die Vryburger is sopas gekontak deur ‘n persoon wat op die lughawe is en wat dit bevestig het. Daar is nog…

Ekonomiese aanduiders : 19 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.64 ( R11.56) Rand / euro  R14.45 ( R14.51) Rand / Britse pond R16.33( R16.34) VSA dollar / Bitcoin $10 521  ($10 028) Brent Ruolieprys per…

Operasie skoonmaak

Gaan die nuwe staatshoof, Cyril Ramaphosa,  begin met ‘n kabinet skoonmaakproses. Politieke waarnemers sê dat as Ramaphosa sy woord gestand wil hou dat korrupsie aangespreek moet word, sal dit beteken…

Oproep vir Shaun se kop

Die aandrang dat Shaun Abrahams as Nasionale Vervolgingsgesags (NVG) se  hoof vervang moet word, word al hoe dringender. Sy aanstelling en tyd as hoof  van NVG het getoon waar sy…

Tesourie plaas prys op burgemeestersvoertuie

Die Nasionale Tesourie het ‘n R700 000 limiet geplaas op voertuie vir burgemeesters. ‘n Nuwe riglyn is vrygestel wat sal poog dat openbare fondse nie vermors word deur amptenare nie….

Beloning vir Guptas se arrestasie afgekeur.

Privaat belonings vir die arrestasie van Ajay Gupta word deur die minister van polisie afgekeur, want dit kan volgens hom die lewe van Ajay in gevaar stel. Paul O’Sullivan van…

Grondonteiening werp skadu oor Staatsrede

Klem wat die nuwe staatspresident Cyril Ramaphosa gelê het op die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding het ongelukkig ʼn donker skaduwee gegooi oor ʼn eerste staatsrede met belofte. Dis die…

Trump-ekonomie

President Donald Trump is besig om groot suksesse te behaal met die VSA se ekonomie. Dit is terloops nie sy enigste sukses nie; ongelukkig kan positiewe nuus oor hom nie…

Brentkartel bedreig

Die toename in die VSA se ru-olie produksie is besig om druk op die Brent ru-olie kartellande se ooreenkoms te plaas wat hulle verplig om hulle produksie te beperk om…

Iranse vliegtuig stort neer

’n Vliegtuig van Iran met 66 mense aan boord het Sondag neergestort en volgens ’n woordvoerder van die redery het al die insittendes omgekom. Die vliegtuig van Iran Aseman Airlines was…

Tillerson en Erdogan swyg oor samesprekings

President Recep Tayyip Erdogan van Turkye en die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het die stilswye bewaar nadat die twee leiers in die president van Turkye se paleis…

Turke in Duitsland dagvaar AfD

Die Turke wat woon en werk in Duitsland is woedend vir die nasionalistiese politieke party, Alternatief vir Duitsland  (AfD), nadat een van die leiers die Turke as “kameel drywers” bestempel…

Duitse politieke partye struikel

Dit was reeds duidelik tydens verlede jaar se verkiesing dat die Christen Demokrate Unie van kanselier Angela Merkel aan die kwyn is terwyl die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD) sy…

VSA verkiesing: Talle Russe beskuldig

Minstens dertien Russe is geïdentifiseer en word beskuldig weens hulle beweerde inmenging in die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2016. Met die bevinding sal die FBI se ondersoek waarskynlik ’n nuwe fase…

Kragtige aardbewing tref Meksiko

In die suidelike deel van Meksiko het ’n kragtige aardbewing wat 7,2 op die Richterskaal geregistreer het, die afgelope naweek groot skade aangerig. Die sentrale punt van die skudding was…

Moontlike verband tussen skieter en Russe

Die president van Amerika, Donald Trump, het die afgelope naweek ’n skakel probeer uitwys en ’n verband getrek tussen die skietvoorval waartydens 17 mense gedood is in Florida, en die…

Wêreld Nuusflitse – 19 Februarie

  VSA Die Amerikaanse FBI kon die massamoord van 17 mense by ’n skool in Florida voorkom het as hulle ag geslaan het op die twee waarskuwings wat aan hulle…