Daily Archives: February 16, 2018

Zuma is nie “terug geroep”

Zuma is nie teruggeroep soos wat die ANC, die opposisiepartye, die media, en ’n klomp goedgelowige mense dit probeer stel nie, want Jacob Zuma is soos ’n brakkie weggejaag uit…

Nog oor die presidentswisseling

Zuma se nuwe ampsmotor is blykbaar ‘n TATA   Mens sal nie dink geskiedenis herhaal homself nie, maar hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde… Ek dink nou…

Die land groet Zuma

Nadat Jacob Zuma uiteindelik die boodskap gekry het dat hy nie meer welkom is as staatshoof nie, het hy die trekpas gevat. Die land het op humoristiese wyse van hom…

Jongboere besin oor toekoms

TLU SA se jongboere hou eersdaags weer hulle konferensie onder die tema: “Wat hou die toekoms vir die volgende generasie in?” Die konferensie vind plaas by Lezar Opstal net buite…

Ramaphosa nou president

Soos verwag is Cyril Ramaphosa beëdig as Suid-Afrika se nuwe staatshoof nadat hy en sy party sy voorganger, Jacob Zuma, die trekpas gegee het. In sy reaksie sê dr. Pieter…

Die veel godedom van SA

Verskeie godsdienstige en geestelike leiers het Donderdag in Kaapstad vergader vir ‘n “intergeloofsgebedsessie” waar elkeen geleentheid gehad het om aan sy god te bid vir reën. Godsdienstige leiers sê dat…

Edward Zuma verdedig sy pa

Jacob Zuma se oudste seun, Edward, het kort na sy pa se uittrede as president  ‘n emosionele oproep gedoen dat SA Burgers hul agter Ramaphosa moet skaar en eis dat…

Voëlgriep knou land

Meer as R950 miljoen het verlore gegaan in eierproduksie en braaikuiken lewering. Boere moes weens die uitbreek van voëlgriep derduisende hoenders van kant maak asook eiers vernietig as voorsorgmaatreël om…

Gautrein busbestuurders staak

Die Gautrein se busdiens is vir ‘n tweede opeenvolgende dag lam gelê deur ‘n staking van die bus bestuurders. Dit word beskryf as ‘n “onbeplande arbeidsonrus”. Sover is nog geen…

Kameraad Zuma gesalueer deur MKMVA en ANCYL

Terwyl menige verlig is oor die “bedanking” van Jacob Zuma, kom die ANC Vroueliga en Umkhonto we Sizwe Militêre Veterane en prys Zuma vir sy werk en beskou hom as…

De Lille oorleef stemming

Die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, het ‘n mosie van wantroue in die Kaapstadse Metropool oorleef met 110 stemme ten gunste daarvan dat sy moet bly en  109 dat sy…

Duduzane op “vlug”

Die Valke is op soek na Zuma jnr. na die klopjag op die Gupta huis in Saxonworld. Atal Gupta is volgens berigte gevang terwyl hy probeer het om die land…

Zuma – Suid-Afrika se verleentheid

Jacob Zuma is weggejaag deur sy eie partygenote, en die rede daarvoor is in baie gebeure saamgevat, alhoewel hy tot die einde toe volgehou het dat hy nie weet wat…

Rusland en Sjina plaas druk op Navo

Met die missielstelsels se ontplooiing deur die Turkse regering in Ankara, word groot druk op Navo geplaas weens die betrokkenheid van Rusland en Sjina. Turkye het ’n verdedigingsooreenkoms met Rusland…

Oud-leerling skiet 17 dood

’n Geskorste oud-leerling van ’n skool in Parkland, Florida, het klaarblyklik uit weerwraak met ’n vuurwapen chaos en ’n bloedbad veroorsaak toe hy 17 mense by die skool geskiet het….

Morgan Tsvangirai sterf aan kanker

Die visepresident van die politieke party, die Zimbabwe Movement for Democratic Change het aangekondig dat die voormalige leier van die party, Morgan Tsvangirai, oorlede is. Morgan Tsvangirai het onlangs aangekondig…

Russiese president worstel met griep

Die Russiese president, Vladimir Poetin, moes sy afsprake kanselleer weens ’n ernstige griep aandoening wat nou reeds dae lank duur en hom laat tuis bly. Die president moes vra dat…