Daily Archives: February 15, 2018

Na Zuma, wat nou?

Die verleentheid van Suid-Afrika, het sy goed gevat en geloop. Jacob Zuma is nie meer staatshoof van die land nie. Die hele aanloop tot sy in wese gedwonge bedanking, nadat…

Op die volksakker – Skandvlek politiek

Terwyl die waarheid oor sake soos vrywaring, betaling van regskoste en ander heimike bevoordeling sekerlik vir jare nog vrae gaan bly, is die Zuma-era vir eers verby. Of die nuwe…

Zuma uiteindelik uit!

Die ANC staatshoof, Jacob Zuma, het uiteindelik besluit om die trekpas te neem. Dit volg na ‘n dag van politieke hoogdrama waarin Zuma eers ‘n redelik aggressiewe mediakonferensie gehou het…

D-dag vir De Lille

Die beleërde DA burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het in aanloop tot die wantrouemosie teen haar, die eerste rondte gewen toe die hooggeregshof bevind het dat die besluit oor…

Valke slaan toe op Guptas

Die Valke het onverwags toegeslaan op die luukse huis van die Guptas in Saxonwold, Johannesburg, en ook op vermeende medepligtiges aan die sogenaamde Vrede melkplaas skandaal.  Berigte dat een van…

Polisielid geskiet

Tydens ‘n skietery in Booysens, Johannesburg, is ‘n metro-polisiebeampte in die kop geskiet. Die laaste dae is reeds verskeie polisielede dood in skietgevegte. ‘n Uitgebreide soektog na die verdagtes in…

Ekonomiese aanduiders : 15 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.71 ( R11.88) Rand / euro  R14.58 ( R14.69) Rand / Britse pond R16.40( R16.51) VSA dollar / Bitcoin $9 740  ($8 833) Brent Ruolieprys per…

Spanning loop op tussen VSA en Turkye

Die spanning is aan die toeneem tussen Amerika en Turkye nadat die Turkse weermag in Sirië aanvalle uitgevoer het op die Koerde, maar Turkye sê die VSA steun die Islamitiese…

Frankryk dreig Siriese regering

President Emmanuel Macron van Frankryk het die regering van Sirië gewaarsku dat hy nie sal huiwer om lugaanvalle uit te voer teen hulle indien die Siriese weermag chemiese wapen gebruik….

Duitse Sosialiste leier Schulz bedank

Die voormalige president van die Europese Parlement en huidige leier van die linkse Sosiaal Demokratiese Party in Duitsland het sy uittrede as partyleier aangekondig. Martin Schulz se plek as partyleier…

Nederlandse minister bedank oor leuen

Die Nederlandse minister van buitelandse sake, Halbe Zijlstra, het sy bedanking ingedien nadat hy betrap is dat hy leuens vertel het. Die minister het erken dat hy ’n leuen vertel…

Eggenoot van Koningin Margaretta oorlede

Prins Hendrik, die eggenoot van die Deense koningin Margarette II is oorlede in die Fredensborg Paleis van Denemarke. Die Prins van Denemarke is tot op sy laaste oomblik van lewe bygestaan…