Daily Archives: February 13, 2018

Steeds onsekerheid oor Zuma

Daar is steeds onsekerheid oor die posisie van die Suid-Afrikaanse staatshoof, Jacob Zuma, se posisie. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het tot in die middernagtelike ure vergader om…

Openbaar grondoudit nou

Die gesloer van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming om die jongste grondouditverslag van die regering openbaar te maak, is ʼn slenter om sekere feite van die publiek te…

Sakeman ook skuldig

Salim Dawjee het skuld erken rondom sy korrupte verhouding met die gewese Wes-Kaap kommissaris van polisie, Arno Lamoer. Hy het volgens getuies meer as R67 000 aan Lamoer en sy…

Des van Rooyen en die Guptas

Minister van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Sake, Des van Rooyen, het erken dat hy die Gupta broers om hulp gevra het vir UmkhontoWe Zizwe. Hy het dus die parlement doelbewus…

Vandalisme duur voort

Twee MyCity busterminale in Kaapstad is beskadig.  Die twee stasies is bykans totaal vernietig en herstelwerk sal maande neem wat beteken dat busgangers van stasies verder op die roete moet…

Poste in die polisie “verkoop”

‘n Vroulike polisie offisier van Protea Glen en ‘n eksamineerder van die Pietersburgse munisipaliteit is vasgetrek nadat hul potensiële werksoekers verneuk het met pos aanbiedings in die SAPD teen vergoeding….

Johannesburg raadslede vat glo geld

Dit het aan die lig gekom dat sekere raadslede van die Johannesburgse stadsraad gelde en donasies invoerder om rampslagoffers te help maar die “hulp” beland dan in hul eie rampokker…

SAID se dubbele standaarde

Soos voorheen berig pas die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) reëls toe soos dit hulle pas.  Enige laat betaling van inkomste betalings word summier met ‘n stywe boete geslaan maar as SAID…

Toetse vir oorlewing op Mars begin

Ruimtepakke is aangetrek, vreemde behuising is opgerig, die onherbergsaamheid van ’n kaal sandwoestyn en vreemde toerusting is deel van die toetse wat uitgevoer word om die lewe op Mars moontlik…

Vrees vir die vriendelike nasionalis van Italië

Linkse politici in Europa vrees dat die vriendelike nasionalis, ’n blonde dame van Italië, dalk deel gaan word van die regering na afloop van die algemene verkiesing in Maart vanjaar….

Selfde vergoeding, minder werksdae!

’n Maatskappy in Nieu-Seeland is die eerste in die land wat besluit het om ’n oefening te doen deur personeel se werktyd van vyf dae te verminder na vier sonder…

Turkse helikopter neergeskiet in Sirië

Tydens ’n Turkse lugmagoperasie in die noorde van Sirië is een van sy weermag helikopters neergeskiet, het die Turkse president in ’n verklaring bekend gemaak. Die Turkse president, Recep Tayyip…

Merkel ondersteuners wil koalisie kelder

Die groot sakemanne in die kamp van kanselier Angela Merkel se Christen Demokratiese Unie (CDU) het begin dreig dat hulle ’n stop gaan sit op die belangrikste besluite in die koalisie…

VSA bevestig Suid-Korea bondgenootskap

Die Verenigde State saam met Suid-Korea en Japan is en bly op dieselfde lyn van ’n stewige bondgenootskap om Noord-Korea te laat afsien van sy kernwapen ontwikkelingsprogram. Die drie lande…