Daily Archives: February 12, 2018

Die Agste Gebod

Eks 20:15  Jy mag nie steel nie: Kort, maar so kragtig! Hoe kragtig, word duidelik uit die kerkvaders se omskrywing: God verbied nie alleen dié diefstal  en roof  wat die…

Kerrieperskeslaai

Vinnige kerrieperskes vir Vrydagaand se braaivleis. Maklike resep met ingelegde geelperskes. U kan ook vars perskes gebruik en dit vir ‘n minuut of twee gaarkook.   Kerrieperske slaai: Bestanddele: 1…

Slaaiburnet / Sanguisorba minor

  Die slaaiburnet is in die familie Rosaceae, die rang is Rosales en die spesie is S. Minor. Sanguisorba minor is ‘n immergroen plant en is inheems in Europa, Noordwes…

Motorrubriek – Opel Crossland X

Die nuutste toevoeging tot die sportnutsmotor mark is die Opel Crossland X reeks. Daar is vier verskillende modelle beskikbaar waarvan die Crossland X die basiese model is maar dit beteken…

Stryd teen kanker – nuwe moontlikheid

Wetenskaplikes het daarin geslaag om ’n vroeë stadium van menslike eierselle tot volwassenheid te “kweek” in laboratoriums. Die merkwaardige deurbraak is Vrydag bekendgemaak in ’n joernaal Molecular Human Reproduction wat…

Zuma hou land gyselaar

President Jacob Zuma kan nie die ANC en die hele Suid-Afrika gyselaar hou deur daarop aan te dring dat sy regskostes betaal word en hy moontlike vrywaring teen vervolging kry…

SA troepe weer in skande

Suid-Afrika se sogenaamde vredesmag troepe is weer om die verkeerde rede in die nuus. Daar word bewerings gemaak dat hulle betrokke sou wees by marteling van burgerlike mans en vrouens….

OB moet voor komitee verskyn

Die parlement se portefeuljekomitee van Justisie en Korrektiewe Dienste het die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, opgeroep om voor hulle te verskyn oor omstrede uitlatings wat sy gemaak het in…

Tokyo Sexwale nuwe sokkerbaas?

Die verrykte Tokyo Sexwale word nou voorgehou as die redder van Sokker SA, ‘n liggaam wat gedurig in die kollig is weens wanadministrasie, bewerings van omkopery en bedrog. Hy het…

Sjinese gearresteer oor krag

Twee Sjinese burgers is in hegtenis geneem weens onwettige koppeling van elektrisiteit. Die twee het hul elektriese aansluitings weer aangesluit nadat dit gediskonnekteer is weens nie betalings. Weereens word amptenare…

11 000 hektaar vernietig

11 000 hektaar weiding en plantegroei is vernietig in brande in die Buffelsrivier en Sanddrift omgewing, asook ‘n brand wat in die Swartberg omgewing gewoed het. Die brande is geblus…

Ekonomiese aanduiders : 12 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.95 ( R12.06) Rand / euro  R14.69 ( R14.79) Rand / Britse pond R16.59( R16.74) VSA dollar / Bitcoin $8 392  ($8 134) Brent Ruolieprys per…

Duisende Nederlanders koop digitale munte

Niks is so aantrekliker vir die belegger as ’n bo-gemiddelde beleggingskoers nie, en dit is waarskynlik die hoofrede waarom sowat 580 000 Nederlanders ’n belegging gemaak het in digitale (virtuele)…

Die klug van Koreaanse eenheid

Politici, en veral die kommunistiese leier van Noord-Korea, maak misbruik van die Olimpiese Winterspele in Suid-Korea, om sy aansien in die wêreld te probeer verhoog met die saamstap parade van…

Russiese verkiesing sal verbeeldingloos wees

Terwyl die Kremlin se mondstukke beweer dat president Vladimir Poetin meer as 70% steun geniet onder die kiesers, beweer die opposisieleier dat die president minder as 50% steun geniet. Die…

Israelse vegvliegtuig afgeskiet in Sirië

’n Vegvliegtuig van die Israelse lugmag is Saterdagoggend neergeskiet deur die Siriese lugafweerstelsel nadat Israel ’n lugaanval uitgevoer het op ’n Iranse militêre basis op Siriese grondgebied. Dit is die…

Noord-Korea leier nooi Suide vir gesprek

Die kommunistiese leier in Noord-Korea, Kim Jong-Un, het die Suid-Koreaanse president, Moon Jae-In, uitgenooi na ’n die Noord-Koreaanse hoofstad Pyongyang. Die uitnodiging is mondelings oorgedra deur die leier se suster,…

Wêreld Nuusflitse – 12 Februarie

Suid-Korea ’n Noorweegse span wat gemoeid is om die land se deelnemers van gebalanseerde maaltye te voorsien, het per abuis 15 000 hoendereiers bestel in plaas van 1 500.  …