Daily Archives: February 9, 2018

Onteiening is diefstal

Die minister van water en sanitasie, wat vir maande doodstil was oor die Kaapse waterkrisis, het skielik na die voorgrond getree en dreig nou om private damme te nasionaliseer, om…

Nog verbruikersboikotte op pad

Nadat verbruikers die Spur restaurantgroep geboikot het en dit daartoe gelei het dat verskeie takke hulle deure moes sluit na hulle rassistiese optrede, dreig dieselfde verbruikers met nog twee boikotte….

Lamoer pleit skuldig

Na maande se ondersoek en heen en weer ontkennings, het die vorige Wes-Kaap kommissaris van polisie, Arno Lamoer, skuldig gepleit op sekere aanklagte van korrupsie, geldwassery en afpersing. Dit volg…

Ramaphosa ontken amnestie vir Zuma

Die nuwe ANC president en aspirant president van die land, Cyril Ramaphosa, het die ANC se LP’s in die koukus die versekering gegee dat hy nie besig is om enige…

OPOD het sterk saak teen Kgomotso en vrou

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) het ‘n sterk saak teen die vorige waarnemende kommissaris van polisie, wat ten minste ses klagtes van korrupsie in die gesig staar. Die Nasionale…

Staat betaal sterfte eise

Soos verwag is moet die staat nou families vergoed wat naasbestaandes verloor het in die Life Esidimeni saak. ‘n Aanvanklike bedrag van R200 000 is bepaal maar die provinsie sal…

Tandepasta of gif?

Min mense is bewus van die inhoud van tandepasta en aanvaar dat dit korrek en nodig is om tandepasta te gebruik. As daar egter na die bestanddele van tandepasta gekyk…

Russe ontplooi kernmissiele by Baltiese See

Die Kremlin het bevestig dat hy sy soewereiniteit beskerm deur kernmissiele te ontplooi op Russiese grondgebied naby die Baltiese See. Die Russe het die optrede as noodsaaklik gesien nadat die…

Hewige aardbewing skud Taiwan

’n Hewige aardbewing wat die Richterskaal op 6,4 laat staan het, is in Taiwan gemeet en minstens 100 mense word vermis. Groot geboue soos woonstelblokke en kantoorblokke het in duie…

Puigdemont gaan eed aflê in België

Die afgesette president van Katalonië, Carles Puigdemont, gaan die parlementêre eed in Brussel aflê ten spyte van die Spaanse Hooggeregshof se uitspraak dat dit slegs in Spanje gedoen kan word….

Macron weier Corsika vertoë

President Emmanuel Macron van Frankryk het tydens sy besoek aan Corsika ’n uitnodiging gerig tot die nasionaliste om ’n gesprek te voer oor hulle eis om groter outonomiteit vir die…

Merkel maak koalisie toegewings

Olaf Scholz, ’n voormalige burgemeester, sal nou as lid van die linkse Sosiaal Demokrate Party in Duitsland, die nuwe minister van finansies word. Die leier van die sosialiste, Martin Schulz,…

Wêreld Nuusflitse – 9 Februarie

Suid-Soedan Die Verenigde Nasies het bekendgemaak dat sowat 300 kinders wat as soldate veg in die oorlog geteisterde land, vrygelaat is om terug te keer na hulle woonplekke, maar etlike…