Daily Archives: February 8, 2018

Spesiale rubriek – Op die volksakker – die betekenis van 8 Februarie 2017

Sedert 27 April 1994 kon baie mense vir hulleself lieg, het politici vir belastingbetalers gelieg en het sogenaamde “opposisie” partye verseker dat die geringste geleenthede tot volksvryheid die Afrikaner ontneem…

Op die volksakker – Sonsondergang vir Sonop?

Kort op die hake van Overvaal en hernieude aanvalle op ons taal in skole, woed ʼn “te wit” storm rond om die ikoniese Sonop studente koshuis by Tukkies. Sentraal tot…

Ekonomiese aanduiders : 8 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.06 ( R11.96) Rand / euro  R14.79 ( R14.81) Rand / Britse pond R16.74( R16.69) VSA dollar / Bitcoin $8 134  ($7 388) Brent Ruolieprys per…

Ace wil afskeidspartytjie op tuisdorp hou

Die VF Plus eis dat die provinsiale openingsrede van die uittredende Vrystaatse Premier, Ace Magashule wat geskeduleer is om op 20 Februarie in Parys, Vrystaat plaas te vind, uitgestel word. …

SAUK trek mat uit onder SA Rugby

SAUK radio het aangekondig dat hulle nie regte gaan opneem om Super Rugby en Curriebeker rugbywedstryde uit te saai nie. Dit ten spyte van die groot transformasie wat SA Rugby…

Johannesburg vullisdienste gestaak

Vullisverwydering is in Sandton, Alexandra en Houghton gestaak na gewelddadige protes deur kontrakwerkers. Werkers van Jozi@work, wie se kontrakte verval het, het die protes begin en werkers van Pikitup geïntimideer…

Minister, LUK en amptenare verantwoordelik vir leerlinge se dood

Die SA Menseregte kommissie het bevind dat minister Angie Motshekga en departementele amptenare, asook die LUK van Wes-Transvaal, gefaal het om te voldoen aan wetgewing en beleid rakende veiligheidsmaatreëls en…

Ramaphosa se Natalse sameroeper in die hof

Mike Mabuyakhulu, vorige LUR vir ekonomiese ontwikkeling, het saam met drie ander verdagtes in die Durbanse hof verskyn op klagtes van geldwassery, korrupsie en omkopery. Hy is die sameroeper van…

Baie water op nuwe planete

Planete wat onlangs ontdek is, is maar deel van die alledaagse wat met die nuwe tegnologie moontlik geword het, maar dit is nie alledaags om ’n planeet te ontdek wat…

Daimler werk aan ’n nuwe robot-motor.

Die Mercedes Benz motorvervaardiger wil baie graag die eerste motor op die pad kry wat deur ’n robot beheer word, en alles word gedoen om die nuwe motor binne die…

Die Berlynse Muur na 28 jaar

Dit is vanjaar 28 jaar dat die Berlynse muur afgebreek is en Duitsland weer sy volle grondgebied teruggekry het na die beëindiging van die Tweede Wêreldoorlog. Die muur het vir…

Bitcoin duik diep

Die flinke daling in waarde van die virtuele geldeenheid, Bitcoin, gedurende Januarie vanjaar, het ruim $46 miljard beloop wat in vlamme opgegaan het. Met die ervaring agter eienaars van virtuele…

Hong Kong aktiviste vrygespreek

Drie jeugdige aktiviste wat meedoen aan die stryd in Hong Kong om ’n demokratiese stelsel te vestig, is Dinsdag vrygespreek in die hoogste hof van die land. Die drie jong…

Musk skryf nuwe ruimtevaart hoofstuk

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en tegnoloog, Elon Musk, het Dinsdagaand ’n nuwe hoofstuk in ruimtevaart geskryf en ook nuwe dimensies gegee aan die toekoms van ruimtevaart toe hy die kragtigste…