Daily Archives: February 7, 2018

Ekonomiese aanduiders : 7 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.96 ( R12.16) Rand / euro  R14.81 ( R15.03) Rand / Britse pond R16.69( R16.96) VSA dollar / Bitcoin $7 388  ($6 100) Brent Ruolieprys per…

OBK se lening van R5 miljard aan Eskom uiters onrusbarend

Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het geen reg om die staatsdiens se pensioenfonds as sy eie spaarvarkie te beskou waarmee die ANC-regering se haas bankrot instellings soos Eskom gered moet word…

Zuma skotvry?

Skynbaar is ‘n laat ooreenkoms tussen Jacob Zuma en Cyril Ramaphosa bereik. Alhoewel daar ‘n geheimsinnige stilswye oor die gesprek gehandhaaf word, wil dit voorkom dat Zuma sal bedank sodra…

Appelhof staan verlof toe aan doodskis twee

Die  Appelhof in Bloemfontein  het die sogenaamde  doodskis twee, Willem Oosthuizen en Theo Jackson, verlof tot appèl toegestaan oor hul vonnis en skudigbevinding. ‘n Datum vir die aanhoor van die…

Hopkins geviktimiseer deur ANC

Die uitgesproke Britse verslaggewer, Katie Hopkins, se paspoort is op OR Tambo lughawe gekonfiskeer kort voor sy die land verlaat het na haar besoek aan die land om plaas moorde…

SAKP beweer Zuma wil Ramaphosa afdank

Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle beweer dat Jacob Zuma beoog om Cyril Ramaphosa af te dank as die land se adjunkpresident en hom met…

Vier maatskappye vas

Vier maatskappye is aangegee om vervolg te word rondom prysvasstelling en tender sameswering by Eskom. Die vier is SGB Cape, Tedoc Industries, Mtsweni Corrosion Control en Superfecta Trading. Meer as…

ANC LP beskerm Van Rooyen

‘n ANC LP het gepoog om die ondervraging van Des van Rooyen, minister van Koöperatiewe Regering, se betrokkenheid by Trillian Capital en die sogenaamde staatskaping te stop in die parlement….

Staatsrede uitgestel, begin van Zuma se einde?

Die sogenaamde Staatsrede wat Donderdag sou plaasvind, is uitgestel met ten minste ‘n week. Staatshoof Jacob Zuma het geweier om uit te tree nadat die die top ANC lede hom…

VSA banke tree op teen virtuele geld

Die grootste bankiers in Amerika, JPMorgan Chase en die Bank van Amerika het strenger maatreëls ingestel teen die digitale muntstelsels in ’n poging om hulle kliënte te beskerm teen ’n…

Rekord sneeuneerslag in Moskou

’n Swaar sneeuneerslag en bitter koue reënweer het gelei tot die dood van minstens een persoon in Moskou terwyl meer as 2 000 bome omgeval het weens die uitermatige swaar…

Samsung baas op vrye voet

Die eienaar en erfgenaam van Suid-Korea se grootste maatskappy in die vervaardigingsbedryf, Samsung, is op vrye voet na een jaar in die tronk weens sy aandeel aan ’n korrupsie skandaal….

VSA Demokrate se memo vrygestel

’n Kongres komitee van die VSA het ten gunste van die vrystelling van ’n tweede geheime dokument oor die FBI gestem, wat heel waarskynlik die volle waarheid na vore sal…

Formidabele vrou sterf op 97

Die eerste vrou wat in Chili ’n vlieënier geword het en deelgeneem het in die Tweede Wêreldoorlog, is in die hoë ouderdom van 97 jaar oorlede. Sy het vlugte gedoen…

Slimfone kan verslawend inwerk

Voormalige werknemers wat gehelp het om die slimfone te ontwikkel, en ook meegedoen het om die sosiale netwerk te vestig, waarsku nou dat die nuwighede verslawend is. Die waarskuwings word…