Daily Archives: February 6, 2018

Water tekort, die ANC en…?

Politieke ontleders bekyk die water krisis vanuit  ‘n heel ander perspektief.  As daar na korrespondensie gekyk word tussen die Wes-Kaap se wetgewer en die ANC regering val dit op dat…

Ekonomiese aanduiders : 6 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.16 ( R12.03) Rand / euro  R15.03 ( R14.98) Rand / Britse pond R16.96 ( R16.98) VSA dollar / Bitcoin $6 100  ($8 224) Brent Ruolieprys…

Nog ‘n stadsaal brand

Nadat verskeie stadsale verlede jaar afgebrand het, waarvan die Bloemfonteinse saal die meeste aandag getrek het, het die stadsaal van Winsorton in die Noord-Kaap dieselfde lot getref. Min besonderhede is…

Gevangenes met geweervuur bevry

Vyf verhoorafwagtende gevangenes is te hulp gesnel deur makkers wat hulle bevry het na ‘n skietvoorval. Die vyf staan tereg op aanklagte van moord en was op pad van die…

Rasseherrie by Hopetown skool

Die toepassing van skoolreëls wat vir alle leerlinge geld is die naweek by die Hoërskool Hopetown in ‘n rassevoorval omskep toe ʼn leerder se selfoon afgeneem is toe sy dit…

Noorde werk saam oor veiligheid

Tydens Limpopo Landelike Forum Veiligheid (LLFV) se eerste vergadering vir 2018 was daar verteenwoordigers van regoor die provinsie. Die gebiede wat nog nie verteenwoordiging op die struktuur het nie sal…

Boere help Kaapstad

Vrugteboere in die Wes-Kaap het gedeeltelike water vrygelaat uit hul damme wat die Palmiet rivier sal voed. Die Groenland Water Verbruikers Vereniging het aangekondig dat 10 miljoen kubieke water vrygelaat…

Twee presidente en Zuma

Getuies in die tribunaal in Pretoria het twee Franse presidente verbind met Zuma en Mbeki rondom die wapenskandaal. Jacques Chirac het volgens Ajay Sooklal vir Thabo Mbeki versoek om die…

Irannese vroue protesteer teen kleredrag

Die polisie in Iran het sowat 30 vroue gearresteer wat hulle hoofbekleedsels uit protes afgehaal en kaalkop in die openbaar verskyn het. Die vroue het protes aangeteken teen die wette…

Amazon behaal nuwe rekord wins

Die wêreld se grootste aanlyn handelaar, Amazon, het ’n wins van sowat $2 miljard getoon vir die vierde kwartaal van 2017. Dit blyk dat die aanlyn handelaar se reuse verkope…

VSA verskerp sy kern-program

Die Amerikaanse Pentagon het hul kernwapen-oorsig gepubliseer in opdrag van president Donald Trump, waarin die VSA se met sy nuwe strategie ondermeer ’n oproep doen vir ’n toename van “taktiese…

Franse wantrou Macron-regering

In ’n meningspeiling wat deur een van Frankryk se invloedrykste koerante gedoen is, het die grootste deel van die deelnemers gesê hulle wantrou die regering met sy optrede in Calais…

Duisende nasionaliste van Corsika wag vir president

Duisende nasionaliste in Corsika het in die strate saamgekom in afwagting van die Franse president, Emmanuel Macron, om hulle eise te stel vir groter outonomie. In verlede jaar se verkiesing…

Castro se seun pleeg selfmoord

Fidel ‘Fidelito’ Castro Díaz-Balart, die oudste seun van die kommunistiese diktator Fidel Castro, is dood en het selfmoord gepleeg. Die kommunistiese staatsmedia van Kuba het die  inligting bekendgemaak nadat die…