Daily Archives: February 5, 2018

Die Sewende Gebod

Eks. 20:14  Jy mag nie egbreek nie. Hoe lekker sou dit wees om aan die versoeking dat ons nie oor hiérdie gebod hoef na te dink nie, omdat die behoudende…

Appel kaktus / Peruvian Apple Cactus

Die appel kaktus is sekerlik nie die mooiste kaktus nie, maar die blomme is besonders. Daar is verskei variëteite van hierdie vetplante. Appel kaktusse kom oorspronklik van Suid Amerika en…

Koue jogurt tert

‘n Maklike en koel jogurt tert vir die hitte. Vinnig om te maak en daar sal nie ‘n krummeltjie oorbly nie.   Bestanddele: 1 liter grenadella en perske jogurt 1…

Motorrubriek – Toyota Land Cruiser – Prado 3.0D VX-L

Die Toyota Prado was nog altyd een van die gewildste sportnuts voertuie op die SA mark. Dit is ‘n praktiese voertuig maar besit al die nodige eienskappe wat in ‘n…

Majuba 2018 op dreef

Die laaste naweek van die maand vind die jaarlikse Majuba herdenking plaas, op Majubaberg by Volksrust. Hierdie jaar se fees word deur die Verkennersbeweging aangewend, en hulle het die afgelope…

Verbied betogings by skole, vra VF+

Die VF Plus leier vir Gauteng, Jaco Mulder, het die burgemeester van Emfuleni, mnr. Jacob Khawe, Vrydag per brief versoek dat die stadsraad nie tot enige verdere protesaksie by skole…

Mobiele kliniek, R30 miljoen verder

‘n Indiese firma het ‘n kontrak verkry om ‘n mobiele kliniek in die Wes-Transvaal te bedryf. Die een-voertuig kliniek van Mediosa Healthcare het reeds R30 miljoen ontvang vir die “kliniek”…

Vuwani skool afgebrand

Die plundering en brandstigting in die Vuwani gebied duur net voort. Nog ‘n skool is afgebrand in die voortslepende geweld in die area wat reeds honderde miljoene rand se skade…

ANC adjunkpresident kry hofbevel teen hom

Die onlangs aangewese adjunkpresident van die ANC, David Mabuza, is beteken met ‘n beskermingsbevel teen hom wat verhoed dat hy sou inmeng met Frederick Daniel se sakebelange, asook om te…

De Lille beskuldig van omkopery

Die DA is vasbeslote om van hulle jongste verleentheid, Patricial de Lille, ontslae te raak. Toe dit blyk dat die ANC nie die DA se eie mosie van wantroue teen…

Ekonomiese aanduiders : 5 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.03 ( R11.89) Rand / euro  R14.98 ( R14.87) Rand / Britse pond R16.98 ( R16.96) VSA dollar / Bitcoin $8 224  ($8 872) Brent Ruolieprys…

Katalonië verkla Spanje by VN

Drie van die Kataloniese separatiste wat deur die polisie in hegtenis geneem is en tans in die tronk aangehou word weens hulle betrokkenheid by die ongemagtigde onafhanklikheidsverklaring van die streek,…

Sanksies teen Noord-Korea misluk

’n Uiters vertroulike dokument se inhoud het na die media gelek waarin getoon is dat die regering in Pyongyang daarin geslaag het om die Verenigde Nasies se sanksies te omseil….

Toenemende geweld teen Christene

Die Federale polisie van Duitsland het bekendgemaak dat hulle reeds bewus is van sowat 100 aanvalle op Christen gelowiges is die land waarvan etlike aanvalle in 2017 uitgevoer is teen…

Duitse politici verskil steeds

Duitsland se kanselier Angela Merkel het die afgelope naweek erken dat daar steeds ernstige verskille bestaan tussen die Christen Demokrate Unie (CDU) en die Sosialistiese Sosiaal Demokrate Party SDP) van…

Geheime FBI memo word vrygestel

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het goedkeuring gegee dat ’n geheime memorandum aan die FBI vrygestel word waarvan die inhoud as ’n skande bestempel word. Die dokument wat deur die…

Siriese rebelle skiet Russiese vliegtuig af

Siriese rebelle het daarin geslaag om ’n Russiese aanvalsvliegtuig af te skiet wat deel gevorm het van ’n aanslag op die rebellemagte. Die menseregte kommissie in Sirië het die inligting…

Wêreld Nuusflitse – 5 Februarie

  Duitsland Die verkope van wapens aan Duitse burgers het drasties toegeneem weens die gevoel van mense dat die onwettige immigrante hulle onveilig laat voel.   Europa Die Jehova Getuies…