Daily Archives: February 2, 2018

Ekonomiese Oorsig: Februarie 2018

Deur Adam Jacobs Inleiding Soos gebruiklik, is inligting so vroeg in die nuwe jaar redelik beskeie. Daar sal in hierdie oorsig kortliks na jongste internasionale en plaaslike verwikkelinge verwys word…

Is daar water vir lughawe uitbreiding?

Daar is aangekondig dat die aanloopbaan van die Kaapstadse internasionale lughawe opgegradeer gaan word teen ‘n bedrag van R3,8 miljard Die bestaande aanloopbaan gaan verleng word sodat groter vliegtuie daar…

Staatsrede word weer ‘n sirkus

Zuma of nie Zuma? Dit is die vraag wat opduik met die oog op die staatsrede wat volgende week tydens die opening van die Kaapse parlement gelewer moet word. Opposisiepartye…

Vrystaat sink onder ANC

Die voortdurende verval van Vrystaatste munisipaliteite, insluitende dié wat al vir ʼn geruime tyd onder provinsiale administrasie is, is ‘n aanduiding dat die Vrystaat ʼn sinkende skip onder die ANC-regering…

Durban treine loop deur

Twee treine is aan die brand gesteek deur pendelaars na ‘n kragonderbreking by die Durban en Berea stasies.  Die skade beloop ongeveer R10 miljoen. Dit is nie seker of die…

Wes-Kaap regering wil name verander

Die DA-beheerde Wes-Kaap regering is gretig om “enige pleknaam wat aanstoot mag gee” te identifiseer en dit dan te verander om een nasionale identiteit, sosiale hegting en inklusiwiteit te bevorder….

Malema bang vir klein wit vroutjie

Die sosiale media het gegons nadat die uitgesproke Britse kommentator, Katie Hopkins,  vir Julius Malema uitgedaag het tot  ‘n openbare debat oor “kill the boer, kill the farmer”. Haar boodskap…

Brandstof verskaffers en SEB

Dit blyk dat swart beheerde brandstof verskaffers en vulstasie soos paddastoelle opskiet. Name soos Yethembe Fuel, Gulfstreamenergy, MBT Petroleum en Afric Oil is maar slegs ‘n paar rolspelers wat die…

Opkomende boer kla oor burgemeester

‘n Opkomende boer in die Whittlesea gebied in King Williams Town het ‘n klag by die ANC hoofkantoor gaan lê. Zoleka Mgijima beweer dat die burgemeester, Lindiwe Gunuza-Nkwentsha, ‘n koei…

ANC en De Lille bedmaats

Politieke ontleders spekuleer oor die moontlikheid dat Patricia de Lille ‘n politieke tuiste by die ANC gaan vind. De Lille is ‘n reddingsboei gegooi nadat die ANC geweier het om…

MultiChoice beëindig ANN7 kontrak

MultiChoice het aangekondig dat DSTV nie hul kontrak met ANN7 gaan hernu nie. Die kontrak verval einde Augustus 2018. Die aankondiging is gedoen deur Calvo Mawela, die hoofuitvoerende beampte van…

BTW bedrog – Nege vas

Nege persone is gearresteer in verband met  BTW ontduiking ter waarde van R90 miljoen. Die Valke het op die verdagtes se huise toegeslaan in Gauteng en Natal asook op sakepersele…

Bloemfontein kry swak oudit

Die oudituitkomste van die Mangaung-metro vir die 2016/2017 finansiële jaar, met ʼn gekwalifiseerde ouditmening en verskeie kwelpunte soos water- en elektrisiteitsverliese, skets ʼn donker prentjie vir dié munisipaliteit se toekoms,…

Ekonomiese aanduiders : 2 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.89 ( R11.86) Rand / euro  R14.87 ( R14.75) Rand / Britse pond R16.96 ( R16.85) VSA dollar / Bitcoin $8 872  ($10 179) Brent Ruolieprys…

Koerde vra hulp by Amerika

Die Koerdiese mag in die noordelike dele van Sirië, wat deur die Turkse weermag aangeval word, het hulle beroep op die VSA om ondersteuning te verleen. Aanvanklik het die Koerde…

Stryd in Katalonië is beëindig

Dit wil lyk asof Madrid uiteindelik die stryd in Katalonië gewen het, want die leier van die separatiste, en afgesette president van die streek, het glo op die sosiale netwerk…

Tsjeggiese Republiek neig na Sjina

In die pas afgelope verkiesing in die Tsjeggiese Republiek is die huidige president, Milos Zeman, met ’n vergrote meerderheid herkies wat die weg baan vir nuwe beleidsrigtings. Politieke ontleders wys…

Rusland hou eie Winterspele

  Die opdrag van president Vladimir Poetin van Rusland om ’n eie “Olimpiese Winterspele” aan te bied vir atlete wat geskors is en nie in Suid-Korea kan deelneem nie, sal…

Britse premier versterk bande met Sjina

Om Brittanje se ekonomie te beskerm teen ’n moontlike insinking na afloop van Brexit, het die eerste minister, Theresa May, haar ook gewend tot Sjina en beter betrekkinge vasgeknoop. Premier…