Daily Archives: February 1, 2018

ANC en DA wil mekaar nie help

Die DA wil nou van hulle burgemeester in Kaapstad, Helen Zille, ontslae raak, maar die ANC wil hulle nie daarmee help deur ‘n wantrouemosie te steun nie. Eweso wil die…

Ook bedrog by Esidimeni

Uit getuienis wat in die Esidimeni-arbitrasieverhoor verhoor gelewer is, blyk dit dat nie net growwe nalatigheid nie, maar ook bedrog ʼn groot rol in die tragedie gespeel het. Uit die…

Eskom skors Sean Maritz permanent

Die waarnemende uitvoerende hoof van Eskom, Sean Maritz, se tydelike skorsing van Vrydag is verander tot permanente skorsing aldus Eskom. Maritz was die hoof finansiële beampte en het waargeneem as…

Ace Magashule se dogter kry R9 miljoen

Dit het aan die lig gekom dat Thoko Alice Malemba, die ANC sekretaris-generaal en tot op hede Vrystaatse premier Ace Magashule se dogter, ‘n bedrag van R9 miljoen ontvang het…

Rooftog by Bloemfontein lughawe

Die polisie is op soek na drie verdagtes wat sekuriteitswagte beroof het by die Bloemfonteinse lughawe. Skote is afgevuur tydens die rooftog maar niemand is gewond nie. ‘n Onbekende bedrag…

Nog omkopery in Johannesburg

Dertien amptenare van die Johannesburgse Stadsraad het glo R2,7 miljoen ontvang as “betalings” van ‘n verskaffer van die raad.  Pryse is opgeblaas met tenders en so is die beamptes vergoed…

Ben Martins verdedig Guptas

Adjunkminister van Openbare Ondernemings, Ben Martins, het erken dat hy die Guptas ontmoet het maar ontken enige verkeerde handeling van sy kant af. Hy het getuig voor die parlementêre ondersoek…

Hardkoppige Lesufi mors geld

Die Gautengse LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, is soos ʼn hardkoppige, stout kind wat nie wil luister nie en hom gaan vasloop in sy poging om hom tot die Grondwethof…

Cholesterol bevorder kanker

’n Dieet wat bestaan uit Cholesterolryke voedsel kan kankerselle oor aktiveer om die groei van gewasse honderdvoudig te versnel. Die bevinding is gemaak met die jongste navorsing in die VSA…

Russiese opposisieleier vrygelaat

Die Russiese veiligheidsdiens het die opposisieleier, Alejksej Navalni, die afgelope naweek gearresteer kort nadat hy by sy ondersteuners aangesluit het wat ’n optog gehou het uit protes teen president Vladimir…

Bitcoin nie te veilig nie

Die Japanese owerhede het aangekondig dat boete opgelê is teen Coincheck, nadat kuberkrakers sowat ’n 430 miljoen euro op vindingryke wyse gestel het. Die finansiële markte se regulasies vereis dat opgetree…

Groeiende teenkanting teen EU immigrasie

Die Europese Unie se beleid van herverspreiding van onwettige immigrante “is nie goed nie en werk nie”, is die mening van Europa se opkomende politieke leier, Sebastian Kurz van Oostenryk….

Miljoene Indiese vroue “weg”

Die regering van Indië sê in ’n verklaring dat geslag-selektiewe aborsies die hoofrede is waarom daar volgens statistieke, miljoene “vermiste” vroue is. Die aborsies van vroulike babas is in ’n…

Trump lewer sy eerste groot toespraak

President Donald Trump van die Verenigde State het sy eerste “State of the Union” toespraak gelewer terwyl miljoene mense daarna geluister het vanoor die wêreld. Die president het, soos dit…