Monthly Archives: February 2018

Die negende gebod

Eks. 20:16  Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. “Natuurlik nie“ , is my eerste reaksie. Wie sal dit willens en wetens doen? Ja daar is misdadige…

Op die volksakker – DA se dubbelslagtige rassisme

Teen alle gesonde verstand en intelligente ekonomiese beleid in, het die DA leierskap ʼn petisie teen die BTW-verhoging van stapel gestuur. Nie net berus hul argument op populistiese oorwegings, eerder…

Motorrubriek – Jaguar F-TYPE 221 kW R-DYNAMIC

  Die naam Jaguar is ‘n naam so bekend in die motorwêreld, soos ‘n motor naam waaraan jy kan dink. ‘n Aantal jare gelede was die reguit ses silinder in…

BMW roep duisende motors terug

Die Duitse motorvervaardiger BMW het bevestig dat hy sowat 12 000 motors terug roep wat regoor die wêreld versprei is en wat die verkeerde sagteware het. Die motors uit BMW…

Temperatuur laat wetenskaplikes kopkrap

Terwyl die mense in Europa bibber van die koue, ondervind die inwoners van Groenland wat die mees noordelike land is, ongekende warm weer. Groenland het gewoonlik hierdie tyd van die…

Regte Ramaphosa moet opstaan

Die nuwe staatshoof, Cyril Ramaphosa, is ‘n moeilike man om te begryp. Hy is iets vir almal, en sal op die lange duur nie daarmee kan wegkom nie. So het…

Proses begin om grond te steel

Die parlement het die proses begin om die land se grondwet te verander sodat grond sonder enige vergoeding deur die regering gevat kan word. Die mosie is deur die EFF…

Spoorwegpolisie terug?

Die moontlikheid word ondersoek om weer die Spoorwegpolisie terug te bring. Dit is in ‘n poging om die spoorstelsel te beskerm teen vandalisme en misdadigers. Die destydse Spoorwegpolisie is in…

OKOSA hoof skuldig

Die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (OKOSA) is skuldig bevind aan bedrog van meer as R6 miljoen en aan geldwassery. Rubben Mohlaloga is in Desember 2017 aangestel…

Nog ‘n departement word ondersoek

Die parlement gaan ‘n volskaalse ondersoek instel in die wanadministrasie en beweerde korrupsie in die Water en Sanitasie departement. Dit blyk dat die departement op die rand is van bankrotskap….

E-Tol stelsel ‘n mislukking

Soos vele ander projekte van die ANC-regering het die e-tol stelsel ook klaaglik misluk. Die premier van Sentraal Transvaal, David Makhura, het erken dat die stelsel gedoem is en dat…

Eskom dreig munisipaliteite

Eskom het weer inwoners en besighede gewaarsku dat kragonderbrekings op die kaarte is. Die Vrystaat, Oos-Transvaal en Sentraal Transvaal is die plekke waar munisipaliteite weereens agterstallig is met hul betalings…

Nostalgie van Kaapsehoop

Die geskiedkundige myndorpie, Kaapsehoop, is ongeveer 25 kilometer vanaf Nelspruit in Mpumalanga. Die Kaapsehoop omgewing bied onoortreflike natuurskoon met watervalle, inheemse woude en ruwe berge. ‘n Groot deel van die…

Iran is weer op kernwapen-wa

Iran het inligting vrygestel van planne om kernreaktors te ontwikkel vir skepe te midde van die ooreenkoms met wêreld moondhede om hulle atoom program te staak. Westerse lande sal waarskynlik…

Sjina verleng president se termyne

Die kommunistiese regering van Sjina is in proses om die land se grondwet te wysig deur die bepaling dat die land se president “onbepaald” kan regeer, moontlik te maak. Tans…

Poetin beveel ’n skietstaking in Sirië

Die Russiese vegvliegtuie het met lugaanvalle voortgegaan vir twee dae nadat die Verenigde Nasies ’n skietstilstand afgekondig het. Gedurende die twee dae se aanvalle op Siriese rebelle is talle burgerlikes…

Wêreld Nuusflitse – 28 Februarie

  Dubai ’n Indiese “super filmster”  Sridevi Kapoorwat wat skielik oorlede is, se dood word verbind aan die moontlikheid dat sy dalk vermoor is, nadat ondersoeke aan die lig gebring…

Ekonomiese aanduiders : 27 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.56 ( R11.51) Rand / euro  R14.26 ( R14.20) Rand / Britse pond R16.15 ( R16.15) VSA dollar / Bitcoin $10 325  ($9 585) Brent Ruolieprys…

Majubadag herdenk

Vandag, 27 Februarie, is die herdenking van die Slag van Majuba, toe die Boeremagte die finale veldslag toegedien het aan die Britse koloniale magte tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Die gebeure…

Ramaphosa se nuwe kabinet

Die nuwe ANC-staatshoof, Cyril Ramaphosa, het verskeie nuwe ministers aangestel en sommige van Zuma se bondgenote laat gaan. Nhlanhla Nene word die nuwe minister van finansies, Pravin Gordhan vervang Lynne…

Cooper haak vas by apartheid

Die TV-stasie, e-NCA, het met professor Saths Cooper, van die International Union of Psychological Science, op 26 Februarie ʼn onderhoud gevoer met die vraag of die Mancoba Seven Angels Ministry,…

Agt Gupta maatskappye in moeilikheid

Daar is aangekondig dat twee bedryfsreddingspraktisyns aangestel is om agt Gupta-beheerde maatskappye te “probeer red”. Die persone sal moet toesien om skuld in te samel en om bates te vervreem…

Metrospoor “gekaap”

Prasa het aangekondig dat hul deur diewe gekaap is wat ondergrondse sowel as bogrondse kabels asook spoorstawe steel. Dit volg na ‘n kontrakteur wat die lyne bewaak, geskiet is in…

CRL Rights Commission na Gronwetlike Hof oor kerke

Volgens die CRL Rights Commission se woordvoerder, Mkhwanazi Xaluva, rig sy haar nou tot die Grondwetlike Hof om die regering te dwing om alle kerke onder wetlike regulering te plaas….

Xhosa in 26 000 skole in Wes-Kaap

Sodra die tweede termyn van die skooljaar aanbreek, gaan Xhosa as moedertaal onderrig vir meer as 250 000 graad 1 kinders in skole in die Wes-Kaap aangebied word. Die aankondiging…

Guptas kook bemagtigingsvereistes

Dit het aan die lig gekom dat drie van die Gupta maatskappye se swart ekonomiese bemagtigingsertifikate moontlik op ‘n bedrieglike wyse bekom is. Tegeta Resources se bates beloop R11 miljoen…

Openbare Beskermer se kop geëis

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, verklaar dat regters nie objektief is in hul uitsprake nie.  Die howe moet volgens haar rigting aandui rakende sake van die reg. Sy het dit…

N2 by Ballito gesluit

Nog ‘n protes optrede het gelei tot die sluiting van paaie. Hierdie keer is dit by Ballito waar die N2 gesluit moes word nadat meer as 10 motors beskadig is…

Sewe weke se lesings tot niet

Die Departement van Hoër Onderwys het nou ingegryp tussen die bestuur van die Durbanse Universiteit van Tegnologie en personeel se loongeskil. Die staking van personeel het reeds gelei tot sewe…

DA wil De Lille uit hê

Die DA poog nou om Patricia de Lille sover te kry dat sy vrywillig sal uittree as burgemeester van Kaapstad.  Sy is reeds effektief van al haar magte gestroop. ‘n…

Australiese adjunk premier bedank

’n Liefdesverhouding met ’n jonger dame en beskuldigings dat hy betrokke was by ’n ander verhouding het daartoe gelei dat die adjunk eerste minister van Australië bekendgemaak het dat hy…

Grootste breingewas word verwyder

’n Gewas aan ’n man se brein wat ongeveer 1,9 kilogram weeg is so groot dat dit byna so groot is as die pasiënt se kop en moes uiteindelik verwyder…

Le Pen sê “Frankryk eerste”

Die voormalige parlementslid van Frankryk en niggie van die leier van die nasionalistiese Front Nasionaal het in ’n toespraak wat sy gehou het voor die Konserwatiewe Politieke Aksie Konferensie gesê…

EU eis meer geld van Nederland

Nederland is die tweede lidstaat van die Europese Unie wat ’n aansienlik groter aanslag gaan kry nadat die Verenigde Koninkryk se lidmaatskap tot ’n einde gekom het. Vroeër is bekendgemaak…

Talle vroue in Iran kry doodstraf

Te midde van verskeie groeperinge se versoeke, het Iranse owerhede bekendgemaak dat ’n aantal vroue wat betrokke was by die Islamitiese Staat se bedrywighede, tot die dood veroordeel is. Die…

Noord-Korea willig in tot dialoog met VSA

’n Afvaardiging van Noord-Korea het bevestig dat Pyongyang “baie gewillig” is om dialoog met Washington te voer in ’n poging om die spanning te verlig. Die inligting is vrygestel na…

Ekonomiese aanduiders : 23 Februarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.51 ( R11.67) Rand / euro  R14.20 ( R14.33) Rand / Britse pond R16.15 ( R16.23) VSA dollar / Bitcoin $9 585  ($10 929) Brent Ruolieprys…

Affirmative Action diskriminasie moet onthul word

Die VF Plus wil hê die publiek moet hul stories deel oor hoe die beleid van Affirmative Action teen hulle diskrimineer op grond van hul velkleur, sê Tammy Wessels, Jeugleier…

Groot probleme vir Wes-Kaapse boere oor droogte

Wes-Kaap boere se lewering van vrugte druiwe en groente vorm ‘n groot deel van die provinsie se inkomste.  Meer as 20% van die land se landbou lewering kom vanuit die…

Waterbestuurders kry groot verhoging oor droogte

Groot ongelukkigheid word onder Kaapse watergebruikers verwag nadat die Kaapse Water en Sanitasie departement het hul senior bestuurders se salarisse verhoog van die gemiddelde R940 000 tot bykans R1,4 miljoen….

Gugulethu protesaksie

Niks het verander na die oorname van Cyril Ramaphosa as staatshoof nie, sê politieke ontleders. Polisie en boere word doodgeskiet, geboue word in Gugulethu  afgebrand en die polisie hou slegs…

Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat en Ngcobo

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) ondersoek die gebruik van uitermatige “mag” by die skietvoorval  waar die polisie by ‘n kerk betrokke was met die verdagte Ngcobo skieters. Tydens die…

Grondhervorming en korrupte amptenare

In ‘n saak in die Durbanse Handelsmisdaadhof is dit aangetoon hoe maklik korrupte amptenare die proses van grondhervorming manipuleer en daardeur die regering en die begunstigdes besteel van hul geld…

Durban en die toilet debakel

‘n Verslag wat gelek is dui daarop dat meer as R36 miljoen in die rioolstelsel van Durban en omliggende dele “verdwyn” het. Twee senior amptenare in die eThekwini munisipaliteit het…

Noordwes premier ondersoek vir staatskaping

Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, word ondersoek deur die Valke nadat dit aan die lig gekom het dat hy ‘n besoek van senior gesondheidsamptenare na Indië goedgekeur het. Die rit…

Zuma moet aangekla word

Vyf senior aanklaers het aanbeveel dat die afgesette president Jacob Zuma tereg moet staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is. Die aanbeveling is glo oorhandig aan…

Lesotho se Eerste Minister betrek by Guptas

Dit lyk asof die Gupta tentakels oor die landsgrense heen strek met die aankondiging dat Lesotho se anti-korrupsie afdeling besig is met ‘n ondersoek na die land se premier, Thomas…

Amerika verdeeld oor wapenbeheer

Amerikaners is skerp verdeel oor die regte van burgers en die besit van vuurwapens, en daardie verdeeldheid het ’n nuwe fase betree na die dood van 17 kinders in die…

Russiese opposisieleier weer gevang

Alexei Navalny, politieke opposisieleier van Rusland, is weer in aanhouding nadat hy ’n optog gelei het, maar is later vrygelaat deur die Russiese polisie. Hy staar vervolging in die gesig…

Veiligheidsbeampte bedank na skietery by skool

’n Polisiebeampte in die Amerikaanse deelstaat Florida het bedank nadat hy hewige kritiek moes verduur weens sy swak optrede tydens die moorde op 17 skoolkinders. Scott Peterson het nog vir…