Wêreld Nuusflitse – 10 Januarie

 

Mercedes

Die motorvervaardiger van Mercedes Benz is weereens as die mees doeltreffende vervaardiger van luukse motor aangewys nadat die bekend geword het dat sy verkope in 2017 op meer as 2,3 miljoen eenhede te staan gekom het.

 

VSA

Die jaar 2017 word beskou as die koudste jaar wat Amerika nog ooit beleef het, en dit word toegeskryf aan die talle klimaatverskynsels wat uitermatige weerstoestande veroorsaak het.

 

Nasionalisme

Die opkoms van nasionalisme in Europa word ’n bron van ernstige kommer vir die leiers wat pro-Europese Unie is terwyl die nasionalistiese leiers toenemende weerstand bied teen die organisasie.