Walter Meyer vermoor

Die kunstenaar Walter Meyer van Upington is vermoor. Sy vrou jet reeds in verband met die moord in die hof verskyn.

Dit word beweer dat hy in ‘n rusie betrokke was met sy 29-jarige vrou waarna sy hom met ‘n mes in die bors sou gesteek het.

Dit was Meyer se tweede huwelik.