Top polisieman afgedank

Dit blyk dat die verrottingsproses in die SAPD net nie wil end kry nie.

Generaal-majoor Keerath Nunkumar van die Durban omgewing is na berigte afgedank weens wangedrag.

Nunkumar (53) word glo ondersoek vir beweerde korrupsie, wanpraktyke en wanadministrasie.