Spaanse Hoërhof weier regeringsopdrag

Den catalanske separatistleder Charles Puigdemont ankommer til Københavns Lufthavn, mandag den 22. januar 2018.. (Foto: Tariq Mikkel Khan/Scanpix 2018)

Die hooggeregshof in Spanje het geweier om die regering van premier Rajoy se dokumentasie om te keer sodat die Europese bevel van krag gemaak kan word om die afgesette president van Katalonië, Carles Puigdemont, in hegtenis geneem kan word.

Puigdemont het Maandag na Denemarke vertrek om deel te neem aan ’n TV debat wat handel oor Katalonië, en die Spaanse regering het gesê hy sal vra dat die afgesette president in hegtenis geneem word sodra hy in Denemarke aankom.

Puigdemont het hom nie aan die dreigement gesteur nie, en was Maandagoggend na ’n wagtende motor begelei deur die Deense polisie.

Dit blyk asof die Spaanse regering se vervolgingswaan hulle telkens in die steek laat aangesien dit nou die tweede keer is dat die Spaanse hof geweier het om toestemming te gee dat Puigdemont in hegtenis geneem word terwyl hy in ander lande van Europa is.

Foto – Puigdmont in Denemarke