SAID dank IT hoof af

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die groep se uitvoerende hoof van strategie, argitektuur, digitale inligting en tegnologie, Kgabo Hlahla, afgedank.

Hlahla is in April 2017 afgedank by die Limpopo Departement van Gesondheid terwyl hy reeds by SAID aangestel was.  Hy was dus tegelykertyd in diens by twee staatsdepartemente, waar hy dus ‘n dubbele inkomste gekry het.

Foto: Kgabo Hlahla