Rustenburg in huurmotor gemors

Rustenburg is die tweede dorp wat getref is deur huurmotor stakings en blokkades.

Taxibestuurders het paaie blokkeer na twee van hul kollegas gearresteer is weens openbare geweld en beskadiging van eiendom.

Die bestuurders beweer dat hul opgetree het teen bende- en dwelmlede en daarna gearresteer is deur die SAP.