Agt “gastehuise” afgebrand in Rustenburg

Ten minste agt gastehuise is in Rustenburg afgebrand.

Gemeenskapslede het ses dwelmhuise en bordele geteiken en aan die brand gesteek.

Volgens die uitlander eienaars van die huise het die brandweer nie veel meer gedoen nie as om te verhoed dat die brande na aangrensende huise versprei.

Intussen het die buitelanders by die polisie om hulp aangeklop vir skuiling vir laas nag.