Daily Archives: January 31, 2018

Tronkbewaarders afgedank

Sestien tronkbewaarders by die Kutama Sinthumule gevangenis buite Louis Trichardt is afgedank. Dit volg op ‘n staking waaraan hulle verlede jaar deelgeneem het en wat daartoe gelei het dat hulle…

Nog 11 verkeersmanne in die hof

Elf verkeersbeamptes is sopas gearresteer in Potgietersrus weens omkopery en dit bring die totaal op 33 verdagtes te staan wat sedert Desember 2017 in die provinsie gearresteer is. Daar word…

Montana beweer staat is korrup

Die vorige hoof uitvoerende beampte van Prasa, Lucky Montana, het voor die parlementêre komitee se ondersoek na die Eskom fiasko getuig dat die Gupta broers, vorige ANC tesourier-generaal Zweli Mkhize,…

Capitec Bank in spervuur

Die Capitec Bank het skielik onder die soeklig gekom na ‘n verslag van die Amerikaanse groep, Viceroy, die lig gesien het. Volgens die verslag word Capitec geteken as ’n  bank…

Olyffees gekanselleer

Die Riebeeck Vallei Olyffees is gekanselleer weens die watertekort in die Wes-Kaap. Dit sou die 18de fees gewees het en die gemeenskap word sleg geraak weens die kansellasie aangesien bykans…

Natal radiologie krisis

Die Durbanse Addington hospitaal is steeds sonder onkologie fasiliteite. Twee chemoterapie masjiene is buite werking terwyl ‘n nuwe masjien wag om geïnstalleer te word. Die rede vir die gemors is…

19-jarige vrou gekaap

‘n 19-jarige meisie is Sondag in Jeanlaan, Verwoerdburg, gekaap deur twee mans. Haar voertuig is eers met ‘n klip gegooi en toe sy uitklim om die skade te bepaal, is…

Plastiekrommel vernietig koraalriwwe

Inkopiesakke, plastieknette, tandeborsels, en ’n honderdtal ander soort plastiek goedere wat op koraalriwwe gevind is, het getoon watter ernstige skade die plastiek veroorsaak aan die kosbare riwwe. Wetenskaplikes het begin…

EU tree op teen Sjinese handel

Die Europese Unie (EU) het ’n konsep wet opgestel wat die Sjinese oorname van Europese maatskappye drasties sal verminder. Die inligting is bekend gemaak deur die Duitse adjunkminister van ekonomiese…

Waar is Puigdemont?

Carles Puigdemont is nie in die luukse villa in België nie, en kon nie opgespoor word nie, wat die vermoede laat ontstaan dat hy dalk reeds in Spanje is vir…

Trump slaan bollemakiesie oor immigrante

Ten einde sy begroting goedgekeur te kry, en daarmee ook die uitgawe van die berugte grensmuur, moes die president van Amerika toegewings maak aan die Demokratiese Party oor immigrante se…

Wêreld Nuusflitse – 31 Januarie

Ierland Die kiesers van Ierland gaan eersdaags na die stembus in ’n referendum om finaliteit te kry oor aborsie, en dit is veral vroue wat ten gunste van wetgewing is…

Honderde immigrante uit see gered

Die Italiaanse kuswag het die afgelope naweek meer as 800 onwettige immigrante in die Middellandse See gered en na veiligheid geneem. Die onwettige immigrante wat in vyf swak toegeruste bote…