Ekonomiese aanduiders : 30 Januarie 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.01 ( R11.81) Rand / euro R14.86 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.78) VSA dollar / Bitcoin $10 994 ($11 488) Brent Ruolieprys per…
Rand / VSA dollar R12.01 ( R11.81) Rand / euro R14.86 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.78) VSA dollar / Bitcoin $10 994 ($11 488) Brent Ruolieprys per…
Ná die onrusbarende toename in die aantal ernstige aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad die afgelope maande, terwyl oënskynlik niks bykomend gedoen word om mense te…
Dit blyk dat Sean Maritz, geskrste waarnemende hoof van Eskom, ‘n brief onderteken het waarin bevestig word dat ‘n R1 miljard kontrak van McKinsey met Eskom wettig was. In…
Agt MyCiti busse is die afgelope naweek in Mitchells Plain en Khayalitsha aangeval. Busse is bestook met klippe en dit blyk asof die persone wat die Metro spoorstelsel gesaboteer het…
Die DA beheerde Tshwane Metroraad, wat Pretoria bestuur, het bykans R400 miljoen afgeskryf van sogenaamde “oninvorderbare skuld van die armes”. Hierdie skuld sluit in elektrisiteitsrekeninge, erfbelasting asook sanitasie en vullisverwydering…
In nog ‘n stad wat deur die DA beheer word, Johannesburg, is twee amptenare in die finansies departement afgedank weens beweerde bedrog waar R800 000 oorgeplaas in na ‘n maatskappy…
Die Stad Kaapstad wat die enigste metro was wat ’n skoon oudit verslag gekry het, is nou in die knyp weens verskeie bestuursake wat ondersoek word. Vir die eerste keer…
Die eens bekende en gerespekteerde Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Pretoria, wat die NG Kerk en Nederduitsch Hervormde Kerk se teologiese opleiding hanteer, is nie meer wat dit was…
Ses uur se gesprekke tussen top politieke leiers in Duitsland om ’n koalisieregering saamgestel te kry, het vir Angela Merkel rampspoedig gestol. Die gesprek het op niks uitgeloop nadat die…
Die nasionalistiese party, Alternatief vir Duitsland (AfD), het daarin geslaag om die voorsitterskap van drie belangrike komitees in die Bundestag te kry. Die AfD sal as voorsitter optree in die…
Die man wat direk verantwoordelik was vir die dood van talle mense in die bewind tydperk van diktator Robert Mugabe, is tans president van Zimbabwe, en het pas bekend gemaak…
Carles Puigdemont kan nie die eed aflê as minister-president van Katalonië as hy nie in Spanje is nie, wat meebring dat hy nie as president van Katalonië ingehuldig kan word…
Nuutste kommentaar