Daily Archives: January 29, 2018

Brown ignoreer banke se waarskuwing

Dit het aan die lig gekom dat die Wêreldbank en vyf ander internasionale finansiële instellings reeds in November vir Lynne Brown gewaarsku het om Eskom se raad en bestuur in…

Sean Maritz geskors

Dit is nog nie duidelik hoekom Eskom se bestuur die vorige waarnemende bestuurder geskors het nie. Sean Maritz het tot Dinsdag tyd om redes te  verskaf hoekom sy skorsing nie…

Coetzee vat SA Rugby aan

Alistair Coetzee is volgens berigte kennis gegee deur die hoofuitvoerende beampte van SA Rugby dat sy termyn as bokwagter beëindig is en dat Rassie Erasmus as die nuwe afrigter vir…

Twee passasiers vas met R 67 miljoen

Twee passasiers onderweg na Dubai is op die Johannesburgse Lughawe vasgetrek met R6,7 miljoen se onverklaarde geld in hul besit. Die name van die persone is nie bekend gemaak nie…

MultiChoice word ondersoek

Naspers se geldmaker, MultiChoice, gaan onder die vergrootglas geplaas word weens beweerde betalings aan die Gupta-beheerde ANN7televisiekanaal, asook aan die SAUK. Die betalings is glo gedoen om politieke beïnvloeding te…

Tafelberg brand

Brandslaners is besig om ‘n brand teen Tafelberg se hange te beveg. Geen eiendom is in gevaar nie en die oorsaak van die brand is onbekend, alhoewel daar vermoed word…

Satelliet lansering laat Nasa asem ophou

Die Nasa wetenskaplikes het asem opgehou toe twee satelliete suksesvol gelanseer is  te midde van die Franse instansie Arianespace wat kontak verloor het met sy vuurpyl. Nasa het ’n sug…

Namibië sleep Duitsland hof toe

’n Amerikaanse hof maak gereed om die klag van Namibiese aansoekers te hoor waarin Duitsland aangekla word van volksmoord. Die klag spruit uit die koloniale tydperk toe die staat Namibië…

Koerde vra hulp teen Turkse aggressie

Koerdiese magte in Sirië het hulle beroep op die Siriese regering om militêre hulp te verleen teen die aggressie wat deur die Turkse weermag ervaar word. Sporadiese gevegte het reeds…

Trump seëvier by Wêreld Forum

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die wêreld se leiers stil gemaak tydens sy 20 minute toespraak in Davos by die Wêreld Ekonomiese Forum toe hy die feite bekend gemaak…

Spaanse regering gaan na Grondwethof

Die Spaanse regering het besluit om die Grondwethof te nader oor die verkiesing van Carles Puigdemont as minister-president van die Kataloniese parlement. Puigdemont is deur die parlement verkies tot die…

Taliban veroorsaak bloedbad in Kaboel

In die hoofsentrum van Afghanistan se hoofstad, Kaboel, het die terroriste ’n geweldige aanval uitgevoer met ’n kragtige bom, en minstens 95 mense het omgekom en sowat 160 het ernstige…

Trump wil onder eed getuig

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê hy sien daarna uit om onder eed te getuig voor Robert Mueller oor die Russiese inmenging in die VSA se verkiesing. Mueller moet ook…

Wêreld Nuusflitse – 29 Januarie

Suid-Korea Minstens sewe mense het omgekom in ’n hospitaal van Suid-Korea nadat ’n hewige brand in die gebou uitgebreek het, en tientalle mense elders behandeling moes ontvang weens die rook…