Daily Archives: January 26, 2018

Op die volksakker – Ken jou verlede …

Wie nie sy geskiedenis ken én daaruit leer nie, herhaal noodwendig die foute van die verlede. Hierdie week se rubriek is noodwendig langer, maar terwyl u dit lees, dink asseblief…

Ekonomiese aanduiders : 26 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.90 ( R11.89) Rand / euro  R14.77 ( R14.77) Rand / Britse pond R16.84 ( R16.98) VSA dollar / Bitcoin $11 425 ($11 497) Brent Ruolieprys per…

Onderwysers loop weg

Meer as honderd onderwysers wat geaffilieer is by Sadtu het hul klaskamers verlaat en opgeruk na Hoërskool Overvaal om daar te gaan betoog teen die “rassistiese” skool. Dit is dus…

Nog ‘n stad tot stilstand

Jare gelede is al gesê dat taxi eienaars enige dorp en stad kan “toemaak” deur net al die in- en uitgangroetes te blokkeer. Pietermaritzburg is tot stilstand gebring deur taxibestuurders…

Brian Molefe kry pak slae en moet hoes

Die hooggeregshof in Pretoria het beveel dat Brian Molefe, die voormalige en hoogs omstrede bestuurshoof van Eskom, alle gelde wat hy ontvang het vanuit Eskom se pensioenfonds terug moet betaal….

Toyota herroep 700 000 voertuie

Die motorvervaardiger Toyota SA het meer as 700 000 voertuie herroep weens probleme met veiligheid lugsakke in die voertuie. Tien modelle is betrokke by die veldtog en is deel van…

Heroïen uit Swaziland

Die polisie het bykans 200kg heroïen gekonfiskeer by Golela Brug grenspos tussen SA en Swaziland. Die straatwaarde word op miljoene rande bereken. Dit volg nadat die polisie op ‘n dwelm…

Onwettige immigrante gearresteer

Onwettige immigrante is tydens ‘n misdaadvoorkomingsveldtog in drie eiendomme in Hillbrow gearresteer. Meer as 500 geboue is reeds deursoek waarvan 134 geboue bevestig is as geboue wat “gekaap” is,  hetsy…

Puigdemont gekies as Minister-president

Die afgesette minister-president van Katalonië, Carles Puigdemont, is deur die streek se parlement weer verkies tot die amp. Die verkose president is vroeër uit die amp ontslaan deur die Spaanse…

Talle dood deur chemiese wapens in Sirië

Die senior diplomaat en minister van buitelandse sake van Amerika, Rex Tillerson, het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy betrokkenheid om chemiese wapens in Sirië te vernietig, nie nagekom het…

Poetin kry besoek uit Argentinië

Tydens president Mauricio Macri van Argentinië se tweedaagse besoek aan Rusland, is indringende gesprekke gevoer met die Russiese president, Vladimir Poetin. President Macri het gesê die twee lande het baie…

Nasionaliste is politieke gif

Bondskanselier Angela Merkel het in haar toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos behoorlik gal gebraak oor die opkoms van nasionalisme, en gesê die regse populisme is politieke gif….

Wêreld Nuusflitse – 26 Januarie

Duitsland ’n Lid van die nasionalistiese politieke party, die Alternatief vir Duitsland, wat erg gekant is teen die Moslems, het bekend gemaak dat hy hom “bekeer” het tot die Moslem…