Daily Archives: January 25, 2018

Verset werk!

Die onverkwiklike gebeure by Hoërskool Overvaal in Vereeniging, het darem een positiewe aspek na vore gebring. Dit is dat verset wel werk. Politieke druk van die Gautengse LUR vir onderwys,…

Jode wou Duitsers vermoor

Volgens ‘n Engelse dokumentêre program, het ‘n aantal Jode planne gemaak om 6 miljoen Duitsers te vermoor. Dit sou dien as wraak vir die beweerde 6 miljoen Jode wat deur…

Terroriste rand boer en vriendin aan op plaas

‘n Kimberleyse besigheidsvrou, Rikkie Alsemgeest, 67, is saam met Piet Els, 86, deur vier swart terroriste in Els se plaaswoning aangerand, gemartel en gebrand met ‘n strykyster. Els verkeer in…

Leerling steek klasmaat dood

‘n 16-jarige leerling in die KwaMhlanga omgewing in Oos-Transvaal het ‘n mede leerling verskeie kere met ‘n mes gesteek tydens ‘n geveg. Die skuldige het ontvlug en polisie is op…

Polisie en Binnelandse Sake steel saam

Die Valke het nege verdagtes gearresteer vir beweerde oorgrens voertuigdiefstal. Dit het plaasgevind in die Limpopo omgewing by die Tom Burke grenspos. Vyf polisiebeamptes van die Tom Burke polisiestasie het…

Tien Limpopo verkeersmanne in die sop

Tien verkeersmanne wat in Pietersburg werksaam is, is in hegtenis geneem op klagtes van omkopery en bedrog. Dit bring die totale aantal persone wat gearresteer is in die provinsie sedert…

Gordhan sê Singh lieg

Die voormalige hoof finansiële beampte van Eskom lieg. Die duidelike beskuldiging kom uit die mond van die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan. Gordhan sê Singh vermy antwoorde, hy lieg…

Anoj Singh weier om te sing

Volgens berigte het Singh by die koor aangesluit wat sê: dit was nie ek nie, ek het nie geweet nie. Hy skaar hom dus by persone soos Lynne Brown, Qoedani…

Suid Afrika 39ste

In die nuutste 2018 Best Countries Report, is Suid-Afrika 39ste geplaas, net bokant Argentinië. Dit is uit ‘n groep van 80 lande waar veiligheid, eiendomsreg , oorsese handel, en beleggings…

Okosa benoemde ‘n vermeende misdadiger

Rubben Mohlaloga is word beskuldig van bedrog en geldwassery. Hy en die vorige hoofuitvoerende beampte van die Landbank, Philemon Mohlahlane , word saam met drie ander beskuldig dat hul gepoog…

Skoor dreig Transnet raad

Die Staande Komitee Oor Openbare Rekeninge( Skoor) het die raad van Transnet  gedreig dat hul direkteure as misdadigers verklaar kan word nadat hul weer eens nie opgedaag het vir ‘n…

Brown weier om te bedank

Buiten die onvermoë van sekere ministers om vrae te antwoord is ander so dikvellig dat hul weier om verantwoordelikheid te aanvaar as daar probleme opduik. Die minister van Openbare Ondernemings,…

Reën in Wes-Kaap

Die droogtegeteisterde Wes-Kaap het broodnodige reën gehad die afgelope dae. Verspreide donderbuie het voorgekom in die gebied. Die volgende neerslae is aangeteken: Fraserburg 33mm, Swellendam 15 mm, Clanwilliam 13 mm,…

Skool in Mooirivier wys leerlinge weg

Die Eminyezaneni Sekondêre Skool moes sy 775 leerlinge toegang weier weens ernstige vandalisme en plundering van die skool tydens die feesseisoen. Die skoolhoof het op navraag gesê dat dit plaaslike…

Regter ruk Dlamini in die bek

Tydens ‘n ondersoek na minister Bathabile Dlamini se betrokkenheid en moontlike  aanspreeklikheid vir koste oor die Sassa debakel, moes regter Ngoepe meer as een maal haar tot orde roep en…

Nog ‘n trein ontspoor

Dit lyk of Metrospoor nou die spoor byster geraak het. Nog ‘n trein het net buite die Benoni stasie ontspoor.  Die trein was onderweg van Johannesburg na Springs. Die trein…