Daily Archives: January 23, 2018

Die Tweede Gebod

Eks. 20: 4  Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak… Wat het van hierdie gebod in ons samelewing geword? In die besonder twee verskynsels wat vra…

Naeltjies: Die welriekende krui met vele gebruike

Naeltjies is baie bekend een die ouer geslag en het sommer vele gebruike. Naeltjies is die aromatiese blomknoppe van die naeltjieboom (Syzygium aromaticum). Dit is in die familie Myrtaceae en…

Iets vir die soettand

Smartie fudge resep vir die jonger geslag. Bietjie duur maar so ‘n hemelse lekkerte   Bestanddele: 4 plakke Cadbury romerige sjokolade 1 blik kondensmelk 5 ml vanielje geursel 1,5 pakkies…

Motorrubriek – Alfa Romeo Stelvio

  Vir Alfasiste goeie nuus. Daar was ‘n leemte sover as die spotnutsvoertuie aanbetref by Alfa. Hulle het nie ‘n voertuig in daardie gleuf gehad nie. Dit is egter reggestel…

Ruolieprysverwagting?

Die Brent ruolieprys is tans die hoogste in drie jaar en het die afgelope week $70 per vat oorskry waarna dit tot $69 verlaag het. Die Brentoliekartel, met Rusland wat…

Eskom se sondes haal hom in

Eskom se finansies is in so ʼn krisis dat daar twyfel bestaan of salarisse vir nog ʼn maand betaal sal kan word sonder om geld te leen. Diè staatsmaatskappy het…

Ekonomiese aanduiders : 23 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.06 ( R12.09) Rand / euro  R14.80 ( R14.79) Rand / Britse pond R16.86 ( R16.77) VSA dollar / Bitcoin $10 424 ($11 532) Brent Ruolieprys per…

Is MK nog aktief?

Die afgelope naweek het die vraag ontstaan of die ANC se gewapende magte steeds aktief is om blankes uit te moor nadat vier gewapende swart terroriste met AK-47 gewere ’n…

Kinderfonds sê dankie

Saam met die agt CVO-skole wat vanjaar finansieel ondersteun kon word, sê die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds dankie aan volksgenote en baie kerk gemeentes wat weereens ruim bydraes gemaak…

Nog ‘n skool in geweld gedompel

Die VF Plus deel die ontsteltenis van die gemeenskap van Delportshoop oor die geweld wat verlede week by die Hoërskool Delportshoop (gekombineerde skool) uitgebreek het, sê dr. Wynand Boshoff, VF…

Raadvoertuie ry bande vir protes aan

Die afgelope week se protesoptrede en geweld by Hoërskool Overvaal in Vereniging asook die openbare haatspraak van oproeriges, is deur VF Plus veroordeel. Mnr. Kobus Hoffman, VF Plus-raadslid vir Sedibeng,…

Skole gee oor

Twee skole, naamlik Hoërskool Jan Viljoen en Hoërskool Riebeeckrand in Randfontein, het geswig voor die aanslag en gaan veeltalige skole word. Beide sal meer as 100 Engelssprekende leerlinge inneem in…

Anoj Singh bedank

Eskom het aangekondig dat die geskorste finansiële direkteur van die entiteit bedank het. Singh is in September 2017 geskors na sy beweerde betrokkenheid met die Gupta firmas. Sy bedanking kom…

Kaap Metro lyne toe

Metrospoor het aangekondig dat die hoof spoorlyne in Kaapstad onbepaald gesluit sal bly weens vandalisme. Nog meer skade is aangerig wat die heropening van die lyne verder vertraag en ten…

Shaun ontken dat hy voete sleep

Die direkteur van openbare vervolging, Shaun Abrahams, het ontken dat hy vir tyd speel met die herinstelling van klagtes teen Zuma. Hy het die verklaring voorgelê in die Konstitusionele Hof…

Kleurlinge beskuldig Lesufi van haat teen Afrikaans

Kleurlingouers in die Gauteng area glo daar is ‘n oorlog teen Afrikaans as taal en Afrikaanse skole in die besonder. Die indruk bestaan dat die kleurlinge dit aanvaar maar volgens…

Krugersdorp in chaos

Ongeveer 2 000 inwoners het buite die Kagiso polisiestasie bymekaar gekom om te protesteer teen toestande in die woonbuurt met spesifieke verwysing na dwelms, misdaad en mensehandel. Die polisie het…

Esidimeni sterftes voor Motsoaledi se deur

In haar  verklarings in die Esidimeni ondersoek het die vorige LUK van Gesondheid, Qedani Mahlangu, verklaar dat Aaron Motsoaledi as minister van gesondheid en die gesondheid ombudsman, prof. Malegapuru Makgopa, …

VSA se “stilstand” beëindig

Die Amerikaanse parlementariërs het ’n onderlinge ooreenkoms bereik om die “gedwonge stilstand” te beëindig en daarmee te verhoed dat departementele afdelings vir onbepaalde tyd sou moes sluit. Die ooreenkoms is…

Spaanse Hoërhof weier regeringsopdrag

Die hooggeregshof in Spanje het geweier om die regering van premier Rajoy se dokumentasie om te keer sodat die Europese bevel van krag gemaak kan word om die afgesette president…

AfD kry sterk teenkanting in parlement

Die nasionalistiese opposisieparty, die Alternatief vir Duitsland (AfD), het in die Duitse Bundestag sterk teenkanting gehad toe hy probeer het om deur middel van nominasies en stemming, as die parlementêre…

Nuwe bestrydingsmetode teen malaria

Uit ondersoeke wat deur wetenskaplikes in Brittanje gedoen is, blyk dit dat aktiewe bestanddele wat malaria kan voorkom, in tandepasta gesit kan word. Volgens die navorsers kan Triclosan malaria-infeksie in…

Sjina en Russe is VSA se bedreiging

Die Verenigde State van Amerika het in ’n militêre dokument wat handel oor strategie, Sjina en Rusland geklassifiseer as die land se heel grootste bedreiging. Volgens die dokument word aanbeveel…

Duisende hoenders en eiers vernietig

Na bewering is ’n skandaal afgeweer in België waar ’n totaal van meer as 77 miljoen hoendereiers en 1,9 miljoen hoenders vernietig is. Die inligting is glo deur die minister…

Spanje wil Puigdemont gevange neem

Indien die voormalige minister-president van Katalonië, Carles Puigdemont, wel gaan reis na Denemarke soos wat hy aangekondig het, sal Spanje hom in hegtenis laat neem. Die dreigement volg nadat Puigdemont…