Daily Archives: January 22, 2018

Guptas en Zuma jnr. melk plaas, nie koeie

Die veel berugte melkplaas in Vrede het die belastingbetaler R220 miljoen gekos. Hofstukke in Bloemfontein het getoon hoe die Guptas, saam met hoë politici en regeringsamptenare die land, in plaas…

Rassistiese oproep om begrafnisondernemers te verban

Die Nasionale Begrafnis Ondernemings Assosiasie van SA het gevra dat alle wit en Indiër begrafnisondernemers verban moet word uit swart gemeenskappe. Die rassistiese assosiasie het gedreig dat hul van 1…

Oos-Kaap roep Kubane in

Die Oos-Kaap onderwys departement het by implikasie erken dat hulle onderwysers nie in staat is om kinders te onderrig nie. Hulle gaan nou Kubaanse opvoeders invoer om kinders in veral…

Vrystaatse dorpe sonder water

Die inwoners van Matjhabeng moet weereens onder die regerende party se onbevoegdheid en wanbestuur ly en staar waarskynlik ʼn baie droë Januarie en Februarie in die gesig, sê Susan Taljaard,…

EU vry hard na Britte

Kort nadat die voorsitter van die Europese Raad, Donald Tusk, geluide gemaak het om die Verenigde Koninkryk te behou as lid, volg ’n tweede pleidooi wat daarop dui dat die…

Indië ontwikkel eie missiel

Die Indiese minister van verdediging het verlede week in ’n media onderhoud bekendgemaak dat ’n Agni-V missiel wat ’n kern plofkop kan dra, ontwikkel is. Die middelafstand missiel kan aangewend…

Hommeltuig red twee swemmers

Australiese lewensredders wat begin het om met behulp van ’n hommeltuig die baaiers te monitor, het sommer op die eerste dag twee swemmers van verdrinking gered. Twee tiener kinders het…

Nieu-Seeland premier is swanger

Die nuutverkose eerste minister van Nieu-Seeland, Jacinda Ardern, het bekend gemaak dat sy ’n baba verwag in Junie en dat sy soos ander verwagtende moeders ook ’n tyd lank met…

Massiewe storm plunder Europa

’n Groot deel van Nederland het gebuk gegaan onder ’n verwoestende storm wat bestempel is as een van die ergstes in jare. Minstens twee mense het omgekom en miljoene euro…

Amerikaanse regering in gedwonge stilstand

Senatore van die Republikeine en die Demokrate kon nie daarin slaag om tot ’n vergelyk te kom oor die kort termyn finansiering vir ordelike voortgang van die regering nie, en…

Wêreld Nuusflitse – 21 Januarie

Australië Honderde mense is inderhaas gered uit ’n nasionale park ten suide van die Australiese stad Sydney toe ’n veldbrand meer as 6 000 hektaar van die park se 15…