Pretoria polisie verdien kompliment
Die motorkaping waarin mev. Naomi van de Graaf die slagoffer was, se polisieoptrede van die Villieria polisiestasie verdien spesiale lof vir die doeltreffende en simpatieke wyse waarop die misdaad hanteer…
Die motorkaping waarin mev. Naomi van de Graaf die slagoffer was, se polisieoptrede van die Villieria polisiestasie verdien spesiale lof vir die doeltreffende en simpatieke wyse waarop die misdaad hanteer…
Rand / VSA dollar R12.10 ( R12.30) Rand / euro R14.84 ( R15.01) Rand / Britse pond R16.83 ( R17.01) VSA dollar / Bitcoin $11 459 ($10 920) Brent Ruolieprys per…
Die staat (onderwysdepartement) en ondersteuners van die EFF, ANC en SAKP se optrede in die Overvaal-skoolsaak toon onmiskenbaar dat dit nie vir hulle om die kinders se belange gaan nie,…
ʼn Swart motorkaper het helder oordag mev. Naomi van de Graaf se motorvoertuig voor Oranjekas se sekuriteitshek geroof in die rustige Moot woonbuurt, Moregloed, in Pretoria. Die brutaliteit van die…
Die ANC-speaker van Mogale City het opposisieraadslede beveel om die raadsaal te verlaat nadat VF Plus-raadslid, Amanda de Lange, die speaker daarop gewys het dat sy besluite wil goedkeur wat…
Die Gautengse premier behoort die LUR van onderwys, Panyaza Lesufi afgedank te word, en aanspreeklik gehou te word vir die geweld by skole en behoort daarvoor vervolg te word. Die…
Graeme Joffe, internasionale sportverslaggewer, het die kan wurms ontbloot in Suid-Afrikaanse Sport deur kaalvuis onder administrateurs on te klim. Hy noem name soos Mark Alexander (president van SA Rugby) wat…
Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het verklaar dat Tesourie nie meer kan bekostig om Eskom met geldelike reddingsboeie te voorsien nie, en hy en Cyril Ramaphosa het erken dat…
Dit word bereken dat dr. Barney Selebano meer as R1,6 miljoen betaal is tydens sy skorsing terwyl dr. Makgabo Manamela R700 000 ontvang het tydens sy tydperk van “werkloosheid”. Die…
Kaapstad se waterkrisis word daagliks beklemtoon maar dit blyk dat die Oos-Kaap erger water krisisse in die gesig staar. Die Kouga dam is tans 7,9% vol in vergelyking met 44,6%…
Twee werke van die wêreldberoemde kunstenaar, Vincent van Gogh, is na deeglike navorsing gedoen is, by die bestaande reeks gevoeg. Die twee kunswerke wat ontdek is, en wat tot hede…
Die Europese Unie het bekend gemaak dat hy planne oorweeg om die plastiek besoedeling wil teenwerk deur herwinning en hergebruik daarvan te verplig. Die EU beoog om alle plastiek wat…
Die Amerikaanse deelstaat Kalifornië gaan waarskynlik in twee gedeel word deur die “oprigters” van die Nuwe Kalifornië wat wil afskei van die bestaande deelstaat. Indien die oprigters daarin sou slaag…
Na die verkiesing wat deur die Spaanse regering op Katalonië afgedwing is, het die koalisievennote, wat almal afskeiding van Spanje voorstaan, hul nuwe parlementêre speaker aangewys. Die lede van die…
Die Duitse regeringshoof, kanselier Angela Merkel, het haar kommer laat deurskemer dat die sosialiste die naweek dalk gaan besluit om nie deel van die Merkel koalisie te word nie. Kanselier…
Deskundiges op die gebied van die Internet sê die Russe is besig met hulle tweede stap om ’n eie afsonderlike Internet op te rig wat onafhanklik van die Westerse wêreld…
Nuutste kommentaar