Daily Archives: January 18, 2018

Eie skole eie woonbuurte

Dit was die plakkate op die pale waarmee die NP van FW de Klerk die land mislei het sodat hy sy bedrieglike oorgawe kon deurvoer. Vandag het ons lank al…

Ramaphosa, Afrika se nuwe Mugabe

Met ’n graad verskil in werkswyse, van die destydse diktator en gronddief in Zimbabwe, ene Robert Mugabe, het die nuwe leier van die ANC in Suid-Afrika, getoon dat hy die…

Ekonomiese aanduiders : 18 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.30 ( R12.27) Rand / euro  R15.01 ( R15.05) Rand / Britse pond R17.01 ( R16.93) VSA dollar / Bitcoin $10 920 ($11 033) Brent Ruolieprys per…

EFF en ANC saam teen Overvaal

Die gebrek aan wesenlike verskil tussen die EF en die ANC het duidelik geblyk uit hulle gesamentlike gewelddadige betoging voor die Hoërskool Overvaal in Vereeniging. Hulle het gister voor die…

Mdluli uiteindelik gepos

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het uiteindelik besluit om die geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste te beëindig. VF plus se leier, dr. Pieter Groenewald, sê dit…

Wouter Basson wen aansoek

Dr. Wouter Basson se aansoek in die appelhof het geslaag. Hy het geappelleer teen ‘n vroeëre bevel waarin sy aansoek dat twee lede van die mediese raad verskoon moet word…

SAUK bevestig betaling van R500 000

Die SAUK woordvoerder het bevestig dat die Departement van Sosiale Ontwikkeling, en per se, Bathabile Dlhamini, R500 000 betaal het vir ‘n sg. “talk show” waarop Dlamini en haar segspersoon,…

Eers KPMG nou Deloitte

Een van die vier groot ouditfirmas in die land, Deloitte, se handelinge gaan ondersoek word deur die Onafhanklike Regulerings Raad van Ouditeure. Daar is aanbeveel dat Deloitte se betrokkenheid in…

Nehawu lede gaan staak

Die jaar het nog maar skaars begin of vakverbonde reël hul eerste stakings oor loongeskille. Nehawu het aangekondig dat al hulle lede by Unisa gaan staak. Gister het hulle reeds…

ANC Raadslid gee homself oor

‘n ANC raadslid en gewese lid van die Johannesburgse burgemeesterskomitee van behuising, Dan Bovu, het homself oorgegee aan die polisie saam met ‘n medepligtige. Hulle het gepoog om wederregtelik raadseiendom…

Gesondheidsbase verlaat sinkende skip

Die bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ʼn bewys dat…

Duisende vlugtelinge sterf in woestyn

’n Ondersoek wat pas afgehandel is, dui daarop dat duisende sogenaamde vlugteling in Niger jaarliks omkom in die woestyne weens “die Europese immigrasie” beleid. Dit is die bevinding van Dokters van…

Premier van Roemenië bedank

Die eerste minister van Roemenië, Mihai Tudose, is gedwing om sy bedanking in te dien  nadat hy die magstryd teen sy partyleier verloor het. Die partyleier, Liviu Dragnea, wat beheer…

Dokter: Trump in goeie gesondheid

Die geneesheer van die Amerikaanse Wit Huis het aangekondig dat die president, Donald Trump, se gesondheid in ’n uitstekende toestand is. Die geneesheer sê die president is nie net liggaamlik…

Kataloniese separatiste wys regeringshoof aan

Die separatiste partye in Katalonië het ’n ooreenkoms aangegaan met mekaar dat Carles Puigdemont weer die leier van die nuwe regering van die streek sal wees. Puigdemont woon tans in…