Daily Archives: January 16, 2018

Ondoeltreffendheid van munisipaliteite

Diegene wat gehoop het dat munisipaliteite beter sal funksioneer na die plaaslike verkiesings het tot hul ontnugtering agtergekom dat daar weinig veranderinge plaasgevind het. ‘n Besoek aan kantore van munisipaliteite…

Ekonomiese aanduiders : 16 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.29 ( R12.34) Rand / euro  R15.09 ( R15.08) Rand / Britse pond R16.95 ( R16.97) VSA dollar / Bitcoin $12 985 ($13 623) Brent Ruolieprys per…

Polities korrek of waarheid?

Die VSA president, Donald Trump, se onvleiende verwysing verlede week na sekere lande en veral in Afrika, het die linkses histeries. Hulle het die krane van hulle propaganda media vol…

Overvaal gee Lesufi bloedneus in hof

Die hof het ten gunste van Hoërskool Overvaal besluit wat die departement van onderwys verhinder om 55 sogenaamde Engelssprekende leerlinge toe te laat tot die skool. Regter Bill Prinsloo het…

Guptas gaan bates verloor

Die Openbare Vervolgingsgesag het beslagleggingsbevele onderteken waarvolgens die Bate Beslagleggings Eenheid vandag op van die bates van die berugte Indiese familie beslag gaan lê. Bates ter waarde van R1,6 miljard…

Staat vat restitusie grond

Deurdat grondeisers tot nou toe feitlik deur die bank nie in grond belang gestel het nie maar eerder in geld, het die staat self in besit gekom van feitlik al…

Durban Tegnologie Universiteit werkers staak

Personeel van die Durban Universiteit van Tegnologie staak weens verskeie redes. Drie vakverbonde het die staking georganiseer en klagtes van salarisprobleme, personeel se moraal, en ‘n toe deur beleid van…

Vyf stappers beseer en beroof

Aanvalle op stappers in die Kaapse staproetes neem weekliks toe. Die mees onlangse voorval was by die Silvermine Natuurreservaat waar vyf stappers beseer is in ‘n mes- en klipaanval deur…

De Lille kry grasie maar bestuurder bedank

Patricia de Lille, DA-burgemeester van Kaapstad, het 30 dae grasie gekry om haar saak te stel hoekom sy nie as burgemeester afgedank moet word nie maar intussen het die bestuurder…

Skool bestuurslede en ander steel kos

Die Gauteng Departement van Onderwys het bekendgemaak dat lede van ‘n skool in Mamelodi se beheerliggaam, amptenare van die departement en plaaslike polisie forum lede hul skuldig gemaak het daaraan…

Media 24 joernalis gearresteer

‘n 40-jarige joernalis van Media 24, Janice Ohlson , en ‘n medebeskuldigde, die 41-jarige Munier Abrahams, is in aanhouding na ‘n jaar lange ondersoek. 140 klagtes van bedrog is teen…

Chaos by Sunnyside kampus

Chaos het uitgebreek by Unisa se kampus in Sunnyside, Pretoria, toe studente oor hekke geklim het en die perseel betree het. Die owerhede het slegs 20 studente op ‘n keer…

Lid van burgemeesterskomitee kry trekpas

Rabelani Dagada, lid van die burgemeesterskomitee van finansies in Johannesburg, is afgedank nadat ‘n forensiese ondersoek getoon het dat hy die stad se etiese gedragskode oortree het. Hy is in…

Duisende sonpanele in Vlaandere

In die afgelope vier jaar het meer as 15 700 mense in Vlaandere sonpanele aangekoop om hulle kragrekening te verlaag. Na raming is sowat 260 000 sonpanele geïnstalleer volgens syfers…

VSA oorweeg sanksies teen Iran

President Donald Trump het weer verwys na die kernverdrag en die moontlike instelling van hernude sanksies teen Iran en gesê dit is die laaste waarskuwing wat uitgereik word. Die Amerikaanse…

Vroueregte verbeter verder in Saoedi

Saoedi-Arabië is besig met ’n aansienlike uitbreiding van sy hervormingsprogram om meer vroueregte toe te staan, waarvan die jongste die reg aan vroue gee om sportbyeenkomste by te woon. Vir…

Vrees vir Duitse nasionalistiese weermag

Die Duitse media berig dat kommer bestaan in die land dat die anti-regering groep met sterk nasionalistiese neigings, met 56% tot 15 600 lede gegroei het. Veiligheidsdienste het glo hulle…

Oostenryk: Duisende betoog teen regse regering

Sowat 20 000 betogers het ’n vreedsame optog in die Oostenrykse hoofstad Wene gehou om hulle ontevredenheid met die konserwatiewe regering van kanselier Sebastian Kurz te demonstreer. Volgens ’n woordvoerder…

Babakos uit Frankryk teruggeroep

In totaal word meer as 12 miljoen lotte babamelk wat in Frankryk vervaardig word, teruggeroep nadat salmonella in die melk ontdek is. Salmonella is bakterieë wat verskillende stamme bevat en…

Wêreld Nuusflitse – 16 Januarie

Sokker Lionel Messi van Barcelona is die hoogs betaalde sportman ter wêreld vir een seisoen se deelname, want hy ontvang 100 miljoen euro vir een seisoen. Hy is die eerste…