Daily Archives: January 15, 2018

Is ons nog getrou?

Eks. 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Hoeveel sulke kort sinnetjies is daar in ons geliefde Woord wat só gelaai is met betekenis? In 1…

Pap op ‘n stokkie

Alweer pap? En dit op stokkies?  O wel, dis darem heeltemal anders en word as voorgereg bedien. Die resep is vir omtrent 36 pap bolletjies.   Bestanddele: 750 ml kookwater…

Sesame / Sesamum indicum

Sesame is ‘n blomplant in die genus Sesamum. Dit is in die familie Pedaliaceae en die rang is Lamiales. Daar is Sesame families wat wild groei in Afrika en Indië….

Motorrubriek – Jaguar F-Type R-Dynamic

Wanneer daar na die sierlike lyne van die Jaguar F-Type van vandag gekyk word, dan sien ‘n mens die invloed van die E-Type van toeka se tyd daarin. In die…

Ekonomiese aanduiders : 15 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.34 ( R12.37) Rand / euro  R15.08 ( R14.92) Rand / Britse pond R16.97 ( R16.77) VSA dollar / Bitcoin $13 623 ($13 706) Brent Ruolieprys per…

Babelse verwarring by Doppers

Die Gereformeerde Kerke, of soos in die omgangstaal bekend as die Doppers, se Sinode is al ‘n week lank besig met debatte oor taal. Die Gereformeerde Kerke se sinode was…

Boetie kry werk

Die voormalige DA-leier, Tony Leon, en Nick Clelland gaan glo ingespan word om Kaapstad se waterkrisis kommunikasieprojek te bestuur. Resolve Communications, ‘n kommunikasie maatskappy, is deur die raad gehuur om…

Shaun sonder werk?

Dit lyk asof Ramaphosa begin huis skoonmaak en die eerste wat glo moet groet is Shaun Abrahams, die veel bewoë baas van Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Ramaphosa het die laaste tyd…

Vrou krap korrupsienes in Transnet oop

Die eksvrou van Transnet se gewese regshoof Kennetth Diedericks, Yvette, het ‘n 17-bladsye eedsverklaring gemaak oor ‘n nes van korrupsie in Transnet. Vervat hierin is luukse vakansies in New York,…

Sokkerbase deur SAPD ondersoek

Base van die Premier Liga sokkerspan, Platinum Stars, is die teiken van polisie ondersoeke van korrupsie, bedrog en geldwassery. Die Valke het bevestig dat daar ‘n dossier geopen is maar…

Gevangenes wil gewig verloor

Barberton se tronk inwoners is op ‘n eetstaking.  Verskeie van hulle dien vonnisse van lewenslange tronkstraf uit. Hulle eis dat die minister van korrektiewe dienste aandag moet gee aan paroolvoorwaardes….

Vrou se tone afgesny maar Malema dreig oor K-woord

Terwyl ‘n blanke vrou  in Ermelo se agt tone afgesny is deur swart kapers met ‘n  “skerp” voorwerp in ‘n rassistiese aanval, is Malema die een wat sy kaders oproep…

Natal nie reg vir skooljaar

Natalse skole het nog nie boeke ontvang nie en die nuwe skooljaar is voor die deur. Vorige Model C skole moet nog fondse ontvang van die departement om boeke aan…

Kompromieë en eise in ANC

David Mabuza, die adjunkpresident van die ANC, het volgens berigte aan Ramaphosa voorgestel dat hy sal terugstaan as adjunkpresident sou Ramaphosa vir Nkosazana Dlamini-Zuma aanstel as adjunk tot en met…

Dié gids sterf na 138 jaar

In Nederland het die publiseerders van die land se telefoongids aangekondig dat die druk daarvan nou gestaak word na 138 jaar van getroue diens aan die telefoon gebruikers. Die uitgewers,…

Merkel kry ’n bedenklike koalisie

Die drie partye wat in onderhandelings betrokke is om ’n koalisie regering in Duitsland saamgestel te kry, het na baie dae en baie laat nagte, uiteindelik ’n koalisie ooreenkoms bereik….

Trump sien neer op Afrika

President Donald Trump het in die Amerikaanse Wit Huis sy keel skoongemaak oor diegene wat vanuit sekere Afrika lande en Haiti na Amerika wil emigreer. Die president het gevra waarom…

Kanselier Kurz besoek Frankryk

Kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het ’n amptelike besoek aan Frankryk gebring om samesprekings te voer met die Franse president, Emmanuel Macron. Die Oostenrykse kanselier wil onder meer sy posisie…

Afrika is kwaad vir Trump

Dit is nie net die ambassadeurs van Afrika state in die Verenigde Nasies wat hoogs ontsteld is oor president Trump se uitlatings oor Afrika nie, maar ook verskeie leiers van…

Puigdemont kan nie van buite regeer nie

Die regering van Spanje het enige moontlike hoop verydel dat die separatiste leier, Carles Puigdemont, Katalonië mag regeer van buite die streek. Tydens ’n onlangse besoek van separatiste leiers aan…