Daily Archives: January 12, 2018

Ekonomiese aanduiders : 12 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.37 ( R12.41) Rand / euro  R14.92 ( R14.84) Rand / Britse pond R16.77 ( R16.75) VSA dollar / Bitcoin $13 706 ($13 158) Brent Ruolieprys per…

“Maak gronddiewe en hul kinders dood”

Die sogenaamde hoofstroom media, met Netwerk24 aan die voorpunt, maak weer groot gewag van mense wat in ‘n oomblik van uiterste frustrasie die sogenaamde k-woord gebruik. Dit is egter die…

Regering self verward oor beleid

Dit blyk dat die ANC-bewind self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi…

SAID dank IT hoof af

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die groep se uitvoerende hoof van strategie, argitektuur, digitale inligting en tegnologie, Kgabo Hlahla, afgedank. Hlahla is in April 2017 afgedank by die Limpopo Departement…

Agt “gastehuise” afgebrand in Rustenburg

Ten minste agt gastehuise is in Rustenburg afgebrand. Gemeenskapslede het ses dwelmhuise en bordele geteiken en aan die brand gesteek. Volgens die uitlander eienaars van die huise het die brandweer…

Waterprobleme in die Vrystaat

Twintig dorpe in die Vrystaat ondervind ‘n watertekort, of die water wat voorsien word is nie higiënies nie. Dit wil voorkom of dieselfde probleem as elders in Afrika ondervind word…

Wie betaal belasting?

Die regsfirma Webber Wentzel het die tiende uitgawe van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se belastingstatistiek ontleed. Uit van die gevolgtrekkings blyk dit dat 37% van die belasting wat geïn was…

Stormloop in Pietersburg

‘n Stormloop van studente by die Capricorn Kollege in Pietersburg het daartoe gelei dat ses persone beseer is en in die plaaslike hospitaal opgeneem is. Die polisie is ontplooi om…

Vals dokumente en werk

Die Vryburger het onlangs berig oor vervalste matrieksertifikate, en sopas het Satawu hul provinsiale sekretaris in Gauteng afgedank. Dit het aan die lig gekom dat hy ‘n onwettige immigrant uit…

Dit sneeu in die Sahara woestyn

Alhoewel dit nie die eerste keer is nie, bly dit ’n vreemde verskynsel toe inwoners die afgelope week moes sien dat die Sahara woestyn op plekke wit geklee is in…

Puigdemont weer Katalonië president

Carles Puigdemont moet soos voorheen, weer die minister-president van Katalonië wees, het die twee separatiste partye besluit nadat ooreengekom is om ’n nuwe regering te vorm. Die twee politieke partye,…

Gaan Pole die Britte se Brexit volg?

Die konserwatiewe regering van Pole is bekend daarvoor dat hulle geen liefde het vir die Europese Unie (EU) nie, en die afgelope jaar se gebeure in die land het veroorsaak…

Vlaandere beskerm hom teen Sjinese

As staatsveiligheid in gevaar kom, sal kan die regering van Vlaandere eersdaags buitelandse beleggers uit owerheidsinstellings weer in belang van die land. Toe die Sjinese in 2016 deelnemend in die…

Vlaamse minister beveg IS met Koran

Die dinamiese minister van binnelandse sake in Vlaandere, Liesbeth Homans, het besluit om die Islamitiese Staat (IS) te beveg met die inhoud van die Koran. Homans is ’n minister van…

Paniek onder Wes-Europese leiers oor immigrante

Die leiers van sewe lande in die westelike deel van Europa het in Rome byeengekom om die immigrante krisis en beleid van die Europese Unie te bespreek. Die immigrante kwessie…