Daily Archives: January 11, 2018

Ekonomiese aanduiders : 11 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.41 ( R12.33) Rand / euro  R14.84 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.75 ( R16.70) VSA dollar / Bitcoin $13 158 ($14 225) Brent Ruolieprys per…

Ramaphosa wil gronddiefstal wettig

Onder die dekmantel van “wetlike onteiening” (boonop sonder vergoeding), beloof die nuutverkose ANC president dat grond in privaatbesit “gevat” gaan word.  In gewone Afrikaans beteken dit die wettiging van diefstal….

SASCOC dank Reddy af

Die SA Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee (SASCOC) het ‘n verklaring uitgereik waarin gesê is dat die hoofuitvoerende beampte van SASCOC, Tubby Reddy, afgedank is. ‘n Ondersoek het getoon dat…

Waterkrisis in Kaap

Kaapstad met sy meer as 4 miljoen inwoners staar die ergste droogte in 100 jaar in die gesig en 22 April kan die stadsraad alle watertoevoer beëindig.  Dit sal gebeur…

Drie geboue in Rustenburg afgebrand

In die voortslepende vete tussen taxi eienaars en dwelmsmokkelaars is ses geboue in die sentrale gedeelte van Rustenburg afgebrand, waarvan een ‘n berugte taverne was en van die ander vir…

Adjunksweep van ANC se man in die moeilikheid

Die man van Dorries Eunice Dlakude, die adjunksweep in die parlement, is gearresteer vir meineed . Vusi Dlakude het valslik beweer het dat  hy gekaap was in Hectorspruit. Later het…

Boere moet kwart van hulle plase vir SEB afstaan

Die onlangse aankondiging deur die regering dat die Kode vir Swart Ekonomiese Bemagtiging aangepas word sodat minstens ‘n kwart van elke boerdery voortaan in swart besit moet wees indien daar…

DA in Kaap wil De Lille laat pos

Die DA se uitvoerende komitee in Kaapstad het ‘n aanbeveling deurgegee aan die party se topstruktuur dat Patricia de Lille onthef moet word van haar pos as burgemeester van Kaapstad….

Sekuriteitswag geskiet by stasie

Die United National Transport Union het gevra dat alle treindienste in en om Kaapstad opgeskort word tot en met die veiligheid van treindrywers, sekuriteitspersoneel en passasiers gewaarborg word. Dit volg…

Zuma jnr. en Kaapse “Mafia”

Dit blyk dat Jacob Zuma se seun, Duduzane, verbintenisse het met Nafiz Modack. Modack is betrokke by die Kaapse ondergrondse beweging wat na bewering nagklub eienaars afpers as deel van…

Nuusflitse

Nog toeriste beroof ‘n Britse egpaar is in Port Elizabeth beroof deur ‘n gewapende man.  Die rower het weg gehardloop en is later in ‘n taxi voorgekeer. ‘n Skoot is…

VSA deporteer duisende immigrante

Die regering van president Donald Trump het besluit om meer as 200 000 onwettige immigrante uit El Salvador terug te stuur na hulle land. Die immigrante, wat deur Barack Obama…

Hongarye: Julle wou immigrante hê, ons nie!

Tydens ’n onderhoud met ’n Duitse dagblad, het die Hongaarse premier, Viktor Orban sy land se teenkanting teen die Europese Unie se immigrante beleid verdedig. Hy het die vlaag van…

Waar is die spioenasie satelliet?

’n Hoogs geheime spioenasie satelliet van Amerika, wat deur Elon Musk se SpaceX gelanseer is en in ’n wentelbaan om die aarde moet draai, het klaarblyklik elders heen verkas. Die…

Mees gevreesde Mafia vasgetrek

Een van die mees gevreesde Mafiabendes in Italië is in ’n gesamentlike poging met Duitsland behoorlik vasgevat en meer as 200 bendelede is in hegtenis geneem. Die bende wat waarskynlik…

Google verdra nie blanke werkers nie

’n Voormalige ingenieur wat by die Internetreus, Google, werksaam was, is volgens homself afgedank omdat hy ’n konserwatiewe uitkyk het en boonop ’n blanke is. Die ingenieur het besluit om…