Daily Archives: January 10, 2018

Ekonomiese aanduiders : 10 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.33 ( R12.38) Rand / euro  R14.74 ( R14.82) Rand / Britse pond R16.70 ( R16.80) VSA dollar / Bitcoin $14 225 ($15 290) Brent Ruolieprys per…

Op die volksakker – Quo vadis 2018?

“Dis hierdie diep ernstige en sieldeursoekende vraag. Volk van Suid-Afrika, of ook u wat met trots op u bors slaan en uself ‘n Afrikaner noem: Waar gaan jy heen? Suid-Afrika,…

Zuma laat staatskaping ondersoek

ANC staatshoof Jacob Zuma het ingegee voor ‘n hofbevel van die hof deur ‘n kommissie na staatskaping in te stel, maar hy het die raamwerk so wyd gestel, dat dit…

Christiana munisipaliteit gesluit

Die Lekwa Teemane-munisipaliteit wat Christiana insluit is sedert die begin van die week gesluit Sedert die vorige munisipale bestuurder afgedank is omdat dit geblyk het dat hy nie die regte…

Rustenburg in huurmotor gemors

Rustenburg is die tweede dorp wat getref is deur huurmotor stakings en blokkades. Taxibestuurders het paaie blokkeer na twee van hul kollegas gearresteer is weens openbare geweld en beskadiging van…

Lesufi dagvaar Afrikaanse skool

Die omstrede en Afrikaner-vyandige Gautengse LUR vir onderwys, Panyazu Lesufi, het hom tot die hof gewend in ‘n aansoek teen Hoërskool Overvaal nadat die skool geweier het om 55 bykomende…

SAUK staar klasaksie in die gesig

Volgens ‘n advokaat, Paul Hoffman, kan kykers wat hul lisensiegeld vooruit betaal het geregtig wees om die SAUK te dagvaar om hul “belegging” te beskerm. Volgens Hoffman toon die SAUK…

200 beseer in treinongeluk

Skaars enkele dae nadat daar ‘n noodlottige treinongeluk in die Vrystaat was waarin 18 mense dood is, het ‘n tweede ongeluk naby Germiston plaasgevind. Meer as 200 passasiers is beseer…

Noord-Korea kry sy sin in onderhandelings

Die twee Koreaanse state het gister byeengekom om oor verskeie aspekte te onderhandel, en Noord-Korea het in die eerste fase sy sin gekry deur ’n groot afvaardiging van joernaliste, ondersteuners,…

FBI ondersoek Clintons oor korrupsie

Die Amerikaanse FBI het reeds vir geruime tyd die voormalige president, Bill Clinton, se Clinton Stigting gemoniteer vir moontlike korrupsie. ’n Ondersoek wat nou gedoen word deur die FBI handel…

Zim opposisieleier tree uit

Die Zimbabwe opposisieparty se leier, Morgan Tsvangirai, wat gediagnoseer is met kolonkanker het besluit om die tuig neer te lê. Sy uittrede volg te midde daarvan dat Zimbabwe later vanjaar…

Volkswagen bly Nommer Een

Die Volkswagen familie het te midde van ’n hewige aanslag teen hom, daarin geslaag om steeds nommer een in die wêreld te bly met voertuig verkope. Die fabrikant het meer…

Brandende skip kan ontplof

Die olie tenkskip wat Saterdag by die Sjinese ooskus met ’n vragskip gebots het, het aan die brand geslaan en kenners is bevrees dat die skip met sy duisende tonne…

Wêreld Nuusflitse – 10 Januarie

  Mercedes Die motorvervaardiger van Mercedes Benz is weereens as die mees doeltreffende vervaardiger van luukse motor aangewys nadat die bekend geword het dat sy verkope in 2017 op meer…

Noord-Korea se missiel-blaps

Die Noord-Koreaanse kernwapen en ballistiese missielprogram het nie sonder terugslae plaasgevind wat deeglike geheimhouding verg nie. Tydens een van die toetsprogramme is ’n missiel deur Pyongyang lanseer wat egter ’n…