Daily Archives: January 9, 2018

Vermeende misdadigers in die hof

  Sophia Meyer, 28-jarige vrou van die skilder Walter Meyer, is in Upington op borgtog van R2 000 vrygelaat. Sy word verdink van die moord op haar man deurdat sy…

Plaasrassisme deur LUR

As daar ‘n boer in sy provinsie vermoor word, is die Gautengse LUR vir Landbou, Lebogang Maile, tjoepstil. Toe op ‘n 32-jarige plaaswerker wat ‘n trekker wou steel by Tarlton…

Stryd om Zuma verskerp

Aan die een kant is daar skynbaar binne die ANC ‘n gevoel dat die huidige staatshoof, Jacob Zuma, moet bedank, terwyl daar aan die ander kant ‘n sterk gevoel is…

Matrieksertifikate vervals

Die agtergrond keuringsmaatskappy, Managed Integrity Evaluation (MIE), het gewaarsku dat werkgewers en veral hoër opvoedkundige instellings op die uitkyk moet wees vir persone wat hul matriekuitslae “aanpas”. Net meer as…

Poskantoor brand

Betogers het die Ottoshoop poskantoor aan die brand gesteek, die polisiestasie met klippe bestook en die R49 naby Zeerust geblokkeer met brandende bande en rommel. Die protes gaan klaarblyklik oor…

Senior provinsiale inspekteur in hof

‘n Senior provinsiale inspekteur van die Gauteng verkeersafdeling is gearresteer op klagtes van afpersing en korrupsie. Dit volg na klagtes ontvang is dat die inspekteur bestuurderslisensies gekonfiskeer het van motoriste…

Skok tref Mashaba

Die Johannesburg burgemeester, Herman Mashaba, se oë het nogal oopgegaan met sy besoek aan besighede in die middestad. Besighede wat dienstegelde skuld aan die raad, onwettige elektrisiteits koppelings deur besigheidseienaars…

Pasiënt brand dood in Groote Schuur

‘n 63-jarige pasiënt is dood tydens ‘n brand wat ontstaan het in ‘n saal in die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad. Die brand het ongeveer 22:00 ontstaan en personeel het…

Dodetal styg tot 61

Die Nasionale Gesondheidsdepartement het aangekondig dat, sedert die uitbreek van Listerioses, daar reeds 61 sterftes was.  727 gevalle is in 2017 aangemeld met Gauteng die voorloper op 442 en Wes-Kaap…

Natal dorpe in huurmotor vete

Die dorpe Ladysmith en Ezakheni in Natal is bykans tot stilstand gebring deur ‘n vete tussen twee huurmotor faksies. Sedert 2014 is 61 mense al dood as gevolg van faksie…

Ekonomiese aanduiders : 9 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.38 ( R12.31) Rand / euro  R14.82 ( R14.82) Rand / Britse pond R16.80 ( R16.71) VSA dollar / Bitcoin $15 290 ($15 683) Brent Ruolieprys per…

Vir wie lieg Cyril?

Lieg die nuwe president van die ANC, en as dit so is, vir wie lieg hy nou eintlik? Is dit vir die ryk beleggers, of vir die blanke boere, of…

Word Merkel se probleem groter?

Die opspraakwekkende besoek van die eerste minister van Hongarye as eregas by die vergadering van die Bavaria Christen Sosiale Unie, het die tonge laat los raak in Duitsland. Die Christen…

“Oorgewig” planete swaarder as vermoed is

Onafhanklike waarnemers het skerp kritiek uitgespreek teenoor wetenskaplike navorsers nadat vasgestel is dat daar veel meer “oorgewig” planete bestaan as wat tot hede bekend is. Wetenskaplikes beweer noudat swaar planete…

Frankryk kan persvryheid kelder

Die Franse president, Emmanuel Macron, wil wetgewing instel wat dit onwettig sal maak om valse nuus te publiseer gedurende verkiesingstye in Frankryk. Dit het ’n regeringswoordvoerder, Benjamin Griveaux, die afgelope…

Oostenryk tree op teen immigrante

Die leier van die Oostenryk se nasionalistiese Vryheidsparty het gesê hy verkies dat die onwettige immigrante in die land, oorgeplaas moet word na weermag barakke. Met die nuwe jaar net meer…

Trump vra miljarde dollar vir grensmuur

Die Amerikaanse president, Donald Trump, vra $18 miljard van die Kongres om die eerste fase van die grensmuur met Meksiko op te rig. Die grensmuur word opgerig in ’n poging…