Daily Archives: January 8, 2018

Ekonomiese aanduiders : 8 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.31 ( R12.29) Rand / euro  R14.82 ( R14.84) Rand / Britse pond R16.71 ( R16.68) VSA dollar / Bitcoin $15 683 ($14 924) Brent Ruolieprys per…

Transnet grootkoppe kwaad vir fluitjieblasers

Die polisie is besig om drie Eskom personeellede te ondersoek vir beweerde spioenasie op kollegas wat verdink word daarvan dat hul korrupsie aangemeld het. Transnet se hoofuitvoerende beampte, Siyabonga Gama,…

Cyril wys ware kleure

Volgens die nuwe ANC-president, Cyril Ramaphosa, kan Suid-Afrika in die tuin van Eden verander met die beleid van grondgryp sonder vergoeding. Dit is sy woorde tydens ‘n toespraak in Nongoma…

Dokters se gemeenskapdiensjaar in chaos

Van die 1 900 jong dokters wat hul verpligte gemeenskapsdiensjaar moes begin het in Januarie 2018, is 300 nog sonder ‘n plasing by ‘n hospitaal. Die groot probleem is egter…

Durban nou die rotsgooi Mekka

Vyf motoriste het die afgelope maand deurgeloop onder misdadigers wat rotse op motors gooi vanaf oorbrûe. ‘n Beloning van R5 000 is aangebied vir enige inligting oor die persone wat…

Nog vrae oor matriekuitslae

Onderwyskenners het hul kommer uitgespreek oor die 2017 matriek uitslae. Meer as 802 000 leerlinge het vir die eksamen geregistreer maar slegs  651 707 het eksamen gaan skryf. Hierdie meer…

Toeris in Noordhoek gewond

‘n Toeris is verskeie keer met ‘n  skerp voorwerp gesteek in die Noordhoek strand area. Dit is die agste voorval in dieselfde area die afgelope twee maande. 40 gevalle van…

Zuma dalk tog uit?

‘n Parlementêre subkomitee gaan die week vergader om prosedures op te stel om dele van die parlementêre reëls te verander om ‘n president te verwyder.  Die voorstel sal dan ter…

Trump dreig met hof oor publikasie

Die regsverteenwoordigers van president Donald Trump het sowel Steve Bannon en sy boek se uitgewers gewaarsku dat regstappe teen hulle ingestel kan word. Dit volg nadat Michael Wolff ’n boek…

Sikloon en erge koue tref Amerika

Die jaar 2018 het nie goed begin vir die inwoners van die oostelike deel van die Verenigde State nie, want die winterkoue en storms is veel erger as gewoonlik. Skole…

Twee Korea state gereed vir gesprek

Die kommunistiese Noord-Korea het ingestem om met Suid-Korea in gesprek te tree na jare van geen amptelike kontak tussen die twee state nie. Die state het ingestem om hierdie week…

Merkel se beste tyd is verby

Bondskanselier Angela Merkel se aansien onder Duitse kiesers het sodanig afgeneem dat 67% van mening is dat sy hoegenaamd nie meer die leier is as wat sy vroeër was nie….

VN bespreek opstand in Iran

Die verteenwoordiger van Iran by die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het in die vergadering gesê die opstand in sy land word aangevuur deur vyandelike elemente in die buiteland. Die Veiligheidsraad…

Twee skepe bots, talle mense gesoek

Die Sjinese owerheid is op soek na 32 vermiste mense nadat ’n olietenkskip en ’n reuse vragskip gebots het in die Sjinese Oossee gebied. Die olietenkskip het ook begin om…

Spanje bied geen genade aan separatiste

Die Hooggeregshof in Spanje toon geen genade aan die afgesette visepresident van Katalonië, Oriol Junqueras, wat tans in aanhouding is in ’n Spaanse tronk nie. Die afgesette visepresident is reeds…

Wêreld Nuusflitse – 8 Januarie

Osoonlaag Die Amerikaanse Ruimtevaartagentskap Nasa het foto’s wat vanuit die ruimte geneem is, gepubliseer wat toon dat die gat in die osoonlaag aansienlik kleiner geword het, wat vir die eerste…

Eiervrug / aubergine / Solanum melongena

  Die eiervrug is baie bekend aan ons en daar is soveel gebruike van hierdie groentesoort. Dit word nie meer net op die gewone manier gaargemaak nie, maar gerooster en…

Worskasserol

Worskasserol vir aandete. Sommer ‘n maklike ete wat u nie nodig het om voor die stoof te staan en oppas nie.   Smeer ‘n kasserolbak met ‘n deksel. Gooi 1…

Motorrubriek – Porsche Cayenne S Tiptronic

  Gedurende 2002 het Porsche die sportnutsmark betree toe die eerste Cayenne bekendgestel is. Aanvanklik was daar bedenkinge en bekommernis rondom die stap maar gou het dit geblyk dat dit…