Daily Archives: January 5, 2018

Ekonomiese aanduiders : 5 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.29 ( R12.37) Rand / euro  R14.84 ( R14.89) Rand / Britse pond R16.68 ( R16.73) VSA dollar / Bitcoin $14 924 ($14 957) Brent Ruolieprys per…

Die Kinderfonds gaan weer help

Die afgelope drie jaar het Die Vryburger Kinderfonds aansienlike hulp verleen aan verskeie CVO-Skole en daarmee ’n beskeie bydra gelewer tot die uitstekende resultate wat die skole bereik het. Vanjaar…

Leemtes in stelsel benadeel matrikulante

Met die bekendmaking van die matriekuitslae, blyk dit dat daar ‘n slaagsyfer van slegs 75% is, terwyl leerlinge wat nie uiteindelik matriek maak nie nadat hulle met hulle skoolloopbaan begin…

Malaria waarskuwing

Die Nasionale Instituut van Oordraagbare Siektes het ‘n waarskuwing uitgereik dat reisigers in drie provinsies voorsorgmaatreëls moet tref teen Malaria. Die provinsies is Noord-Transvaal, Oos-Transvaal, insluitend die Krugerwildtuin, en die…

Binnelandse Sake steeds in chaos

Inwoners van Durban is woedend oor die gebrek aan professionaliteit en werksetiek by die Departement van Binnelandse Sake se kantore in Durban. Slegs 300 aansoeke word per dag hanteer en…

Oud Raadslid weer gearresteer

‘n 54-jarige oud raadslid is weer in hegtenis geneem in Aliwal Noord op klagtes dat sy munisipale erwe aan die publiek verkoop het. Daar word beweer dat Ntombizanele Williams gedurende…

Namibië steur hulle nie aan kwotas

Waarnemers vind dit vreemd dat Namibië se 0/19 krieketspan slegs twee anderskleurige spelers insluit in die groep van 14 spelers. Die besef begin deurdring dat kwotaspelers nie die span kan…

Huiswerkerslone 2018

Huishoudelike werkers wat minder as 27 uur per maand werk se minimum loon is vasgestel op R1 787 per maand, en werkers wat langer as 27 uur werk se loon is…

Pad gesluit naby Wellington

‘n Pad moes gesluit word nadat daar ‘n chemiese uitval was in die Kranskop area naby Wellington. Die chemikalie, ‘Oleum’ word as gevaarlik beskou en is soortgelyk aan soutsuur. Beskermingsdienste…

Steve Biko se seun in hof

Steve Biko se seun, Hlumelo Biko, het in die Kaapstadse landdroshof verskyn op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer. ‘n 27-jarige vrou het die klag gelê…

Hond snuffel heroïen uit

‘n Polisie snuffelhond het  heroïen uitgesnuffel by die Lebombo grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek. ‘n Vrou het na bewering met haar rugsak probeer deurstap met bykans R3,6 miljoen se heroïen…

Treinongeluk eis lewens

Die Shosholoza Meyl trein was in ‘n ongeluk betrokke naby Hennenman toe die trein gebots het met ‘n vragmotor wat ‘n kans gevat het om voor die trein oor ‘n…

Sjinese ontduik belasting

Namibiese owerhede het bekend gemaak dat alle sakemense belasting moet betaal en verklaar dat Sjinese nie vrygestel is van belasting nie. Die kommissaris van binnelandse inkomste, Justice Mwafongwe, het egter…

Koei stop Duitse sneltreine

’n Koei wat bedoel is om geslag te word by slagpale, het daarin geslaag om van die geweld te ontsnap, en toe etlike sneltreine se vertrek vertraag deur op die…

VSA wantrou Noord-Korea gesprekke

Die Amerikaanse ambassadeur in die Verenigde Nasies, Nikki Haley, sê die VSA sal nie die gesprekke tussen Noord-Korea en Suid-Korea ernstig opneem solank die Noorde in besit bly van kernwapens…

Nederland maak kanker deurbraak

In Nederland is ’n metode gevind om kankermedisyne uit te toets op gekweekte klompies weefsel wat help om vinnig te bepaal welke medikasie die beste sal doen. Met die deurbraak…

VSA spandeer miljoene in Europa

Die Verenigde State van Amerika gaan in 2018 meer as $200 miljoen spandeer om militêre toerusting se opgradering te doen ten einde “Russiese aggressie” te weerstaan in Europa Die gegewens…

Konserwatiewe regerings in verset teen EU

Die regerings van Pole en Hongarye het hulle ontevredenheid uitgespreek oor die Europese Unie (EU) se beleid ten opsigte van immigrasie na Europese lande. Die twee lande se eerste ministers…