Daily Archives: January 4, 2018

BCVO leerlinge skitter

Die CVO kandidate van 2017 het ʼn slaagsyfer van 100% in die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se Nasionale Seniorsertifikaat eksamen behaal. Dit is ʼn verbetering op die 2016 slaagsyfer van 98.4%…

Bulspeler gearresteer

Blou Bul losvoorspeler, Khwezi Mafu, is gearresteer weens beweerde seksuele aanranding. Die Blou Bul maatskappy het die aankondiging gemaak op hul webtuiste. Hy het na bewering ‘n 18-jarige vrou in…

Koko en Govender terug by Evkom

Geskorste Eskom base, Matshela Koko en Prish Govender, is terug by Eskom nadat hul onskuldig bevind is aan korrupsie tydens dissiplinêre verhore. Koko se verhoor het gegaan oor sy nie-verklaring…

Rand/Ramaphosa euforie

Die rand is stadig besig om stoom te verloor na die aanvanklike versterking na Cyril Ramaphosa se verkiesing as president van die ANC. Al die optimisme oor ‘n nuwe “president”…

EFF dreig universiteite

Die EFF het universiteite verder gedreig na hulle aanvanklike oproep dat voornemende studente moet opdaag om te registreer nadat Jacob Zuma gratis tersiêre onderrig beloof het. In die EFF se…

Hernude spanning ontwikkel in Katalonië

Spanning is weer aan die oplaai in Spanje sowel as in Katalonië nadat die afgesette president van die streek, Carles Puigdemont, in sy Nuwejaarsboodskap geëis het dat Spanje die vorige…

Ma versorg haar man en tien seuns

Sy versorg daagliks haar tien seunskinders en haar man, en doen dit met oorgawe terwyl babaseun nommer tien slegs ’n paar weke oud is. Sy sê haar dagtaak behels grootliks…

Noord-Korea sal praat met Suide

Die kommunistiese Noord-Korea se leier, Kim Jong-Un, het in ’n verklaring gesê die rooi knoppie is gedurig op sy lessenaar om ’n kernoorlog teen Amerika te begin, maar het ook…

Gewelddadige protes eis talle in Iran

Die gewelddadige protes optogte in Iran het reeds die dood van minstens 22 mense tot gevolg, en nog is die einde van die protesaksies nie in sig nie. Die regering…

Gelyke loon in Ysland verpligtend

Die regering in Ysland het die voortou geneem en wetgewing goedgekeur wat gelyke loon vir mans en vroue verpligtend maak. Vanaf Woensdag is werkgewers verplig om geen onderskeid te tref…

Trump waarsku Palestina

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het skerp gereageer op die Palestyne se poging om die VSA verteenwoordiger in Palestina te intimideer. President Trump het op die sosiale netwerk gesê die…