Daily Archives: January 3, 2018

Waar gaan ons kinders heen?

Die eerste matriekuitslae het bekend geword en leerlinge van die Onafhanklike Eksamenraad het goed presteer. Van hulle het meer as 88% universiteitsvrystelling gekry. Nou moet die grootste klomp uitslae nog…

Onafhanklike matrieks vaar goed

Die eerste matriekuitslae is bekend gemaak, en is dié van matrikulante wat die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamen afgelê het. Waar IEB kandidate verlede jaar ‘n slaagsyfer van 98,7% behaal…

Staatsinstellings is laat betalers

Minister Lynne Brown van openbare ondernemings het op navraag bevestig dat Denel, die staatsbeheerde wapen vervaardiger, se skuld  in begin November R687 miljoen beloop het.  Daarvan was R266 miljoen se…

Top Polisie en Kaapse bende bedmaats?

In ‘n aansoek om borgtog in die Kaapse landdroshof, het kolonel Charl Kinnear , die ondersoekbeampte in die saak, hoë polisie offisiere “uitgewys” as onder die invloed van ‘n beweerde…

Twee sekuriteitswagte gedood

Twee sekuriteitswagte van die Fidelity groep is gedood toe ‘n geldwa en ‘n rugsteun voertuig deur 15 gewapende mans aangeval is. Die rugsteun voertuig is aangeval en beide die twee…

De Lille se toekoms die week bepaal

Patricia de Lille het tyd tot Vrydag om redes te verskaf hoekom sy nie geskors moet word uit die DA nie. Daar is intussen ook aangekondig dat ‘n spesiale raadsvergadering…

USAf kap Malema

Universiteite Suid-Afrika (USAf), wat bestaan uit visekanseliers, het hulle kommer uitgespreek oor politieke leiers se oproepe aan student om net by universiteite op te daag sonder enige vooraf aansoek of…

Gaan België sesessie begin?

In sy sogenaamde “Pesimistiese 2018” vooruitskouing meld Bloomberg in sy finansiële nuusagentskap van verskillende scenario’s  wat moontlik in die komende jare van toepassing kan wees. Een van die scenario’s maak…

Oproep om Oostenryk te boikot

Die verkiesing van die jeugdige Sebastian Kurz as die jongste kanselier wat ooit in Oostenryk verkies is, en sy koalisie ooreenkoms met die nasionalistiese party het linkses in Europa laat…

VSA regering ontbind MIV-Adviesraad

Ses lede van die Amerikaanse Adviesraad vir beleidsformulering oor MIV-Vigs aangeleenthede het ontslag gekry gedurende die tweede helfte van die jaar. Die Republikeinse regering van president Donald Trump het ook…

Suid-Korea lê beslag op tweede vragskip

’n Amptelike woordvoerder in Suid-Korea het die naweek bevestig dat ’n tweede vragskip wat onderweg was na die noordelike buurstaat met ’n vrag ru-olie aan boord, voorgekeer is en aangehou…

Iran: Vroue hooftooisel opgehef

Dit wil voorkom of daar ’n wedywering tussen Iran en Saoedi-Arabië is om vroueregte te erken, wat klaarblyklik nog meer verbode sake sal aanraak in die toekoms. Op militêre, politieke,…