Daily Archives: January 2, 2018

Welkom in 2018

So het die nuwe jaar aangebreek en is 2017 iets van die verlede. So snel die tyd ongenadig voort, en maak die almanak nie werklik voorsiening vir vertragings vir leiersverkiesings…

Vinnige ete vir Saterdagmiddag met roosterbroodblokkies

Maklike eenskottel gereg: Bestanddele hang af van die hoeveelheid gaste. U kan u eie oordeel gebruik: Maalvleis (gaar gebraai saam met die uie en bygevoegde gemengde groente en sampioene) Uie…

Jongsnoekkruid / Pontederia cordata

Jongsnoekkruid is ‘n indringerplant ‘n Kategorie 1b plant, wat beteken jy moet verwyder om vervolging te voorkom. Dit is in die familie Pontederiaceae en die genus is Pontederia. Dit vertoon…

Motorrubriek – Ferrari 70 jarige herdenking

  Ferrari herdenk vanjaar sy 70 jarige bestaansjaar en deur hierdie 70 jaar het daar verskeie modelle die lig gesien. Die “pronkstap” van die perd op die geel agtergrond is…

Ekonomiese aanduiders : 2 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.34 ( R12.35) Rand / euro  R14.84 ( R14.76 Rand / Britse pond R16.70 ( R16.63) VSA dollar / Bitcoin $13 174 ($14 562) Brent Ruolieprys per…

Mag Vryheidsvlam in 2018 brand

In sy nuwejaarsboodskap sê mnr. Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, 2018 het aangebreek. “Wat die jaar vir ons as Blankes, en in besonder ons Boere-Afrikanervolk inhou, kan…

Kovsies amptelik Engels: geen beskerming vir Afrikaans

Hoofregter Mongoeng se onlangse uitspraak oor UOVS se taalbeleid (gelewer in die kolonialistiese Engelse taal) herbevestig sy haat teen die Afrikaner soos dit reeds na vore gekom het in sy…

Hop huise val inmekaar

Die stadsraad van Johannesburg het ‘n ondersoek gelas na Hophuise wat in Soweto na ‘n haelstorm inmekaar gestort het en dakke wat afgewaai is. Dit is reeds jare bekend dat…

Polisie helikopter val in Drakensberg

‘n SAPD helikopter het naby Cathedral Peak in die Drakensberge geval. Die helikopter was ontplooi om te soek na ‘n vermiste stapper. Al vier die insittendes het ongedeerd van die…

Top polisieman afgedank

Dit blyk dat die verrottingsproses in die SAPD net nie wil end kry nie. Generaal-majoor Keerath Nunkumar van die Durban omgewing is na berigte afgedank weens wangedrag. Nunkumar (53) word…

Walter Meyer vermoor

Die kunstenaar Walter Meyer van Upington is vermoor. Sy vrou jet reeds in verband met die moord in die hof verskyn. Dit word beweer dat hy in ‘n rusie betrokke…

Malema weer besig met opstokery

Die jaar het sopas begin en Julius Malema is weer besig met opstokery. Malema het ‘n beroep gedoen op alle matrikulante wat sopas hul eksamens afgelê het, sowel as mense…

Pretoria slagpale gesluit

Slagpale in die groter Pretoria gebied is gesluit nadat gesondheidsinspekteurs vleis wat deur die slagpale versprei word positief getoets het vir Listeria. ‘n Pasiënt wat gediagnoseer is met Listeriosis het…

Russe bedreig ondersese kabels

Die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) het sy bekommernis oor die toename in Russiese duikbote in die Atlantiese Oseaan, wat die ondersese datakabels kan bedreig. Militêre  deskundiges waarsku dat die…

Merkel se einde in sig

Toenemende druk word in Duitsland ervaar dat Bondskanselier Angela Merkel moet bedank, en ’n opvolg meningspeiling toon dat sy nie die huidige vier jaar termyn gaan oorleef nie. Die peiling…

Italië gereed vir 2018 verkiesing

Die Italiaanse president het reeds die weg gebaan vir ’n algemene verkiesing en vroeë meningspeilings in die land dui daarop dat ’n taai en moeilike stryd gevoer gaan word met…

Suid-Korea le beslag op olietenkskip

Suid-Korea het bekend gemaak dat hy ’n olie vragskip gekonfiskeer het wat met sy vrag olie onderweg was na Noord-Korea terwyl die Verenigde Nasies ’n verbod geplaas het op uitvoere…

Regering van Mali bedank

Die onverwagse bedanking van die eerste minister en sy regering het ’n skokgolf deur Mali gestuur, veral omdat die regering geen rede aangevoer het vir hulle drastiese besluit nie. Mali…

Gewelddadige protes breek los in Iran

Betogings teen die regering van Iran het gelei tot die vertoon van talle beelde op die sosiale media van hoe mense skietwonde opgedoen het tydens vreedsame optogte wat later ontaard…

Russiese hof beslis teen opposisieleier

Die hooggeregshof van Rusland het die vorige hofbeslissing gehandhaaf dat die leier van die opposisie, Alexei Navalny, nie as kandidaat mag deelneem aan die presidentsverkiesing in 2018 nie. Die beslissing…

Wêreld Nuusflitse – 2 Januarie

Fietsryer ’n Vrou in Brittanje is in hegtenis geneem nadat sy helder oordag poedelnakend op ’n motorfiets in die straat gery het, selfs afgeklim het en ’n blinde man onderstebo…

Die Nuwejaar is op aanskoulike wyse in die groot stede van die wêreld verwelkom Hier is slegs enkele stede se vuurwerk vertonings Londen Brandenburg Berlyn Parys Duisende in Parys se…