Monthly Archives: January 2018

Tronkbewaarders afgedank

Sestien tronkbewaarders by die Kutama Sinthumule gevangenis buite Louis Trichardt is afgedank. Dit volg op ‘n staking waaraan hulle verlede jaar deelgeneem het en wat daartoe gelei het dat hulle…

Nog 11 verkeersmanne in die hof

Elf verkeersbeamptes is sopas gearresteer in Potgietersrus weens omkopery en dit bring die totaal op 33 verdagtes te staan wat sedert Desember 2017 in die provinsie gearresteer is. Daar word…

Montana beweer staat is korrup

Die vorige hoof uitvoerende beampte van Prasa, Lucky Montana, het voor die parlementêre komitee se ondersoek na die Eskom fiasko getuig dat die Gupta broers, vorige ANC tesourier-generaal Zweli Mkhize,…

Capitec Bank in spervuur

Die Capitec Bank het skielik onder die soeklig gekom na ‘n verslag van die Amerikaanse groep, Viceroy, die lig gesien het. Volgens die verslag word Capitec geteken as ’n  bank…

Olyffees gekanselleer

Die Riebeeck Vallei Olyffees is gekanselleer weens die watertekort in die Wes-Kaap. Dit sou die 18de fees gewees het en die gemeenskap word sleg geraak weens die kansellasie aangesien bykans…

Natal radiologie krisis

Die Durbanse Addington hospitaal is steeds sonder onkologie fasiliteite. Twee chemoterapie masjiene is buite werking terwyl ‘n nuwe masjien wag om geïnstalleer te word. Die rede vir die gemors is…

19-jarige vrou gekaap

‘n 19-jarige meisie is Sondag in Jeanlaan, Verwoerdburg, gekaap deur twee mans. Haar voertuig is eers met ‘n klip gegooi en toe sy uitklim om die skade te bepaal, is…

Plastiekrommel vernietig koraalriwwe

Inkopiesakke, plastieknette, tandeborsels, en ’n honderdtal ander soort plastiek goedere wat op koraalriwwe gevind is, het getoon watter ernstige skade die plastiek veroorsaak aan die kosbare riwwe. Wetenskaplikes het begin…

EU tree op teen Sjinese handel

Die Europese Unie (EU) het ’n konsep wet opgestel wat die Sjinese oorname van Europese maatskappye drasties sal verminder. Die inligting is bekend gemaak deur die Duitse adjunkminister van ekonomiese…

Waar is Puigdemont?

Carles Puigdemont is nie in die luukse villa in België nie, en kon nie opgespoor word nie, wat die vermoede laat ontstaan dat hy dalk reeds in Spanje is vir…

Trump slaan bollemakiesie oor immigrante

Ten einde sy begroting goedgekeur te kry, en daarmee ook die uitgawe van die berugte grensmuur, moes die president van Amerika toegewings maak aan die Demokratiese Party oor immigrante se…

Wêreld Nuusflitse – 31 Januarie

Ierland Die kiesers van Ierland gaan eersdaags na die stembus in ’n referendum om finaliteit te kry oor aborsie, en dit is veral vroue wat ten gunste van wetgewing is…

Honderde immigrante uit see gered

Die Italiaanse kuswag het die afgelope naweek meer as 800 onwettige immigrante in die Middellandse See gered en na veiligheid geneem. Die onwettige immigrante wat in vyf swak toegeruste bote…

Ekonomiese aanduiders : 30 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.01 ( R11.81) Rand / euro  R14.86 ( R14.74) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.78) VSA dollar / Bitcoin $10 994 ($11 488) Brent Ruolieprys per…

Kaapse stapper vermoor

Ná die onrusbarende toename in die aantal ernstige aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad die afgelope maande, terwyl oënskynlik niks bykomend gedoen word om mense te…

Sean Maritz en McKinsey

  Dit blyk dat Sean Maritz, geskrste waarnemende hoof van Eskom, ‘n brief onderteken het waarin bevestig word dat ‘n R1 miljard kontrak van McKinsey met Eskom wettig was. In…

Na treine nou ook busse verniel

Agt MyCiti busse is die afgelope naweek in Mitchells Plain en Khayalitsha aangeval. Busse is bestook met klippe en dit blyk asof die persone wat die Metro spoorstelsel gesaboteer het…

Arm betalers se skuld afgeskryf

Die DA beheerde Tshwane Metroraad, wat Pretoria bestuur, het bykans R400 miljoen afgeskryf van sogenaamde “oninvorderbare skuld van die armes”. Hierdie skuld sluit in elektrisiteitsrekeninge, erfbelasting asook sanitasie en vullisverwydering…

Johannesburg bedrog

In nog ‘n stad wat deur die DA beheer word, Johannesburg, is twee amptenare in die finansies departement afgedank weens beweerde bedrog waar R800 000 oorgeplaas in na ‘n maatskappy…

Kaapstad oudit nie skoon

Die Stad Kaapstad wat die enigste metro was wat ’n skoon oudit verslag gekry het, is nou in die knyp weens verskeie bestuursake wat ondersoek word. Vir die eerste keer…

Teologiese fakulteit se agteruitgang

Die eens bekende en gerespekteerde Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Pretoria, wat die NG Kerk en Nederduitsch Hervormde Kerk se teologiese opleiding hanteer,  is nie meer wat dit was…

Merkel se koalisie poging stol

Ses uur se gesprekke tussen top politieke leiers in Duitsland om ’n koalisieregering saamgestel te kry, het vir Angela Merkel rampspoedig gestol. Die gesprek het op niks uitgeloop nadat die…

Regse AfD kry voorsitterskap in komitees

Die nasionalistiese party, Alternatief vir Duitsland (AfD),  het daarin geslaag om die voorsitterskap van drie belangrike komitees in die Bundestag te kry. Die AfD sal as voorsitter optree in die…

Zimbabwe hou verkiesing in Julie

Die man wat direk verantwoordelik was vir die dood van talle mense in die bewind tydperk van diktator Robert Mugabe, is tans president van Zimbabwe, en het pas bekend gemaak…

Hof beslis teen Puigemont plan

Carles Puigdemont kan nie die eed aflê as minister-president van Katalonië as hy nie in Spanje is nie, wat meebring dat hy nie as president van Katalonië ingehuldig kan word…

Brown ignoreer banke se waarskuwing

Dit het aan die lig gekom dat die Wêreldbank en vyf ander internasionale finansiële instellings reeds in November vir Lynne Brown gewaarsku het om Eskom se raad en bestuur in…

Sean Maritz geskors

Dit is nog nie duidelik hoekom Eskom se bestuur die vorige waarnemende bestuurder geskors het nie. Sean Maritz het tot Dinsdag tyd om redes te  verskaf hoekom sy skorsing nie…

Coetzee vat SA Rugby aan

Alistair Coetzee is volgens berigte kennis gegee deur die hoofuitvoerende beampte van SA Rugby dat sy termyn as bokwagter beëindig is en dat Rassie Erasmus as die nuwe afrigter vir…

Twee passasiers vas met R 67 miljoen

Twee passasiers onderweg na Dubai is op die Johannesburgse Lughawe vasgetrek met R6,7 miljoen se onverklaarde geld in hul besit. Die name van die persone is nie bekend gemaak nie…

MultiChoice word ondersoek

Naspers se geldmaker, MultiChoice, gaan onder die vergrootglas geplaas word weens beweerde betalings aan die Gupta-beheerde ANN7televisiekanaal, asook aan die SAUK. Die betalings is glo gedoen om politieke beïnvloeding te…

Tafelberg brand

Brandslaners is besig om ‘n brand teen Tafelberg se hange te beveg. Geen eiendom is in gevaar nie en die oorsaak van die brand is onbekend, alhoewel daar vermoed word…

Satelliet lansering laat Nasa asem ophou

Die Nasa wetenskaplikes het asem opgehou toe twee satelliete suksesvol gelanseer is  te midde van die Franse instansie Arianespace wat kontak verloor het met sy vuurpyl. Nasa het ’n sug…

Namibië sleep Duitsland hof toe

’n Amerikaanse hof maak gereed om die klag van Namibiese aansoekers te hoor waarin Duitsland aangekla word van volksmoord. Die klag spruit uit die koloniale tydperk toe die staat Namibië…

Koerde vra hulp teen Turkse aggressie

Koerdiese magte in Sirië het hulle beroep op die Siriese regering om militêre hulp te verleen teen die aggressie wat deur die Turkse weermag ervaar word. Sporadiese gevegte het reeds…

Trump seëvier by Wêreld Forum

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die wêreld se leiers stil gemaak tydens sy 20 minute toespraak in Davos by die Wêreld Ekonomiese Forum toe hy die feite bekend gemaak…

Spaanse regering gaan na Grondwethof

Die Spaanse regering het besluit om die Grondwethof te nader oor die verkiesing van Carles Puigdemont as minister-president van die Kataloniese parlement. Puigdemont is deur die parlement verkies tot die…

Taliban veroorsaak bloedbad in Kaboel

In die hoofsentrum van Afghanistan se hoofstad, Kaboel, het die terroriste ’n geweldige aanval uitgevoer met ’n kragtige bom, en minstens 95 mense het omgekom en sowat 160 het ernstige…

Trump wil onder eed getuig

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê hy sien daarna uit om onder eed te getuig voor Robert Mueller oor die Russiese inmenging in die VSA se verkiesing. Mueller moet ook…

Wêreld Nuusflitse – 29 Januarie

Suid-Korea Minstens sewe mense het omgekom in ’n hospitaal van Suid-Korea nadat ’n hewige brand in die gebou uitgebreek het, en tientalle mense elders behandeling moes ontvang weens die rook…

Op die volksakker – Ken jou verlede …

Wie nie sy geskiedenis ken én daaruit leer nie, herhaal noodwendig die foute van die verlede. Hierdie week se rubriek is noodwendig langer, maar terwyl u dit lees, dink asseblief…

Ekonomiese aanduiders : 26 Januarie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.90 ( R11.89) Rand / euro  R14.77 ( R14.77) Rand / Britse pond R16.84 ( R16.98) VSA dollar / Bitcoin $11 425 ($11 497) Brent Ruolieprys per…

Onderwysers loop weg

Meer as honderd onderwysers wat geaffilieer is by Sadtu het hul klaskamers verlaat en opgeruk na Hoërskool Overvaal om daar te gaan betoog teen die “rassistiese” skool. Dit is dus…

Nog ‘n stad tot stilstand

Jare gelede is al gesê dat taxi eienaars enige dorp en stad kan “toemaak” deur net al die in- en uitgangroetes te blokkeer. Pietermaritzburg is tot stilstand gebring deur taxibestuurders…

Brian Molefe kry pak slae en moet hoes

Die hooggeregshof in Pretoria het beveel dat Brian Molefe, die voormalige en hoogs omstrede bestuurshoof van Eskom, alle gelde wat hy ontvang het vanuit Eskom se pensioenfonds terug moet betaal….

Toyota herroep 700 000 voertuie

Die motorvervaardiger Toyota SA het meer as 700 000 voertuie herroep weens probleme met veiligheid lugsakke in die voertuie. Tien modelle is betrokke by die veldtog en is deel van…

Heroïen uit Swaziland

Die polisie het bykans 200kg heroïen gekonfiskeer by Golela Brug grenspos tussen SA en Swaziland. Die straatwaarde word op miljoene rande bereken. Dit volg nadat die polisie op ‘n dwelm…

Onwettige immigrante gearresteer

Onwettige immigrante is tydens ‘n misdaadvoorkomingsveldtog in drie eiendomme in Hillbrow gearresteer. Meer as 500 geboue is reeds deursoek waarvan 134 geboue bevestig is as geboue wat “gekaap” is,  hetsy…

Puigdemont gekies as Minister-president

Die afgesette minister-president van Katalonië, Carles Puigdemont, is deur die streek se parlement weer verkies tot die amp. Die verkose president is vroeër uit die amp ontslaan deur die Spaanse…

Talle dood deur chemiese wapens in Sirië

Die senior diplomaat en minister van buitelandse sake van Amerika, Rex Tillerson, het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy betrokkenheid om chemiese wapens in Sirië te vernietig, nie nagekom het…

Poetin kry besoek uit Argentinië

Tydens president Mauricio Macri van Argentinië se tweedaagse besoek aan Rusland, is indringende gesprekke gevoer met die Russiese president, Vladimir Poetin. President Macri het gesê die twee lande het baie…