SA Reserwebank kla OB aan

Die regspan van SA Reserwebank het in ‘n voorlegging beweer dat die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se optrede “onrespekvol” was teenoor die howe en die wet.

Die OB word ook aangekla dat sy haar magte misbruik het.

Die Reserwebank wil hê dat die OB persoonlik finansieel aanspreeklik gehou moet word vir haar gedrag.