Okosa oorweeg MultiChoice ondersoek

Die uitsender waghond, die Okosa, oorweeg om ondersoek in te stel na die MultiChoice ooreenkomste met die ANN7 nuuskanaal.

Daar word beweer dat MultiChoice betrokke was by skaduagtige onderhandelinge met die Gupta beheerde ANN7 nuuskanaal.

Naspers het intussen aangekondig dat hul die bewerings van onregmatige betalings sal ondersoek.

Dit wil voorkom of die rokie inderdaad Naspers se reputasie het ‘n knou gegee het.