MultiChoice ondersoek deur regsfirma

Die internasionale regsfirma Pomerantz het aangekondig dat hulle eise ondersoek dat MultiChoise betrokke was in sekuriteitsbedrog of onregmatige sakepraktyke met betrekking tot betalings aan die Gupta beheerde ANN7 nuuskanaal.

Naspers se aandele het intussen met 5,58% geval na die bekendmaking van die moontlike onreëlmatighede.