Daily Archives: December 28, 2017

Wie is ek?

Filipense 4:13  Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Wat ons hierdie week wil oordink in ons oordenking vanuit die Skrif is waarskynlik vir nie…

Motor rubriek – Nissan X-Trail 1,6 dCi Tekna 4WD

  Die Nissan X-Trail is sedert 2001 ‘n baie bekende en gewilde sportnutsvoertuig op ons land se paaie. Die derde generasie is nou beskikbaar en daar is verskeie veranderings aangebring…

Brakvygie / Aptenia cordifolia

Die brakvygie is ‘n grondbedekker en kom algemeen in Suid Afrika voor.  Dit is in die familie Aizoaceae (dit is die vygie familie) en die genus is Aptenia. Aptenia is…

Wors en Knoffelbrood vir Oujaar

Na die groot kersete is u dalk lus om Oujaarsaand ‘n stukkie wors te braai met ‘n smaaklike knoffelbroodjie daarby.   Tamatie en Knoffel braaibrood:   Meng 150 gr sagte…

Ekonomiese aanduiders : 28 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.25 ( R12.44) Rand / euro  R14.63 ( R14.78) Rand / Britse pond R16.48 ( R16.65) VSA dollar / Bitcoin $13 799 ($14 114) Brent Ruolieprys per…

Groen droogte

Alhoewel dit op die oog af lyk of die land mooi groen is, en alhoewel damvlakke gunstig vergelyk met verlede jaar die tyd, waarsku landboukundiges dat daar ‘n groen droogte…

Motoriste moet na bande kyk

Die dodetal op die land se paaie styg steeds en dit wil op hierdie vroeë stadium reeds voorkom of die dodetal op die paaie rondom Pretoria, Johannesburg en die Witwatersrand…

Vandale smaak wrange vrugte

Slim vang sy baas. Dit is die situasie in die Sewende Laan plakkerskamp in Valhallapark op die Kaapse Vlakte, nadat sowat 100 strukture in ‘n brand verwoes is, en wat…

Grace se vriend word ondersoek

‘n Vertroueling van Grace Mugabe, ene Saviour Kasukuwere, word deur die Zimbabwiese anti-korrupsie eenheid ondersoek oor sy verkryging van duisende hektaar grond wat geoormerk is vir industriële ontwikkeling. Saviour het…

Musiekvervaardiger, dagga en Rohyponal

‘n Skynbaar vooraanstaande musiekvervaardiger, Nadeem “Deemo” Hoosain, is deur die Westville polisie gearresteer. Hy en ‘n medepligtige is toegesluit nadat daar na bewering 46,8 gram dagga en 16 gram rohyponal…

Party vas, ander los

Die SAP kon daarin slaag om vyf mans te arresteer voordat hul ‘n besigheid in Benoni kon beroof.  Die polisie het reageer op ‘n wenk wat ontvang is. In die…

OTM bommers gesoek

Die polisie van Phalaborwa het ‘n soektog op tou gesit vir ‘n bende wat ‘n outomatiese telmasjien (OTM) by ‘n vulstasie in Phaloborwa opgeblaas het. Die misdadigers het met ‘n…

Eerste blanke boer terug in Zim

Na meer as ses maande nadat Robert Smart van sy plaas in Zimbabwe verjaag is in opdrag van die diktator, Bob Mugabe, is hy weer terug op sy plaas en…

Bitcoin herstel na insinking

Die virtuele geldeenheid, Bitcoin, het weer kop opgetel nadat dit met 31% van sy waarde verloor het binne enkele dae, wat die betaalmiddel se sensitiewe bestaan beklemtoon. Die Bitcoin was…

Sjina bou wêreld se grootste vragvliegtuig

Sjina het die afgelope week ’n suksesvolle reeks toetse en ’n eerste vlug uitgevoer van hulle eie vragvliegtuig wat nou die wêreld se grootste is. Die reuse vliegtuig sal glo…

Russiese opposisie wil verkiesing boikot

Die Kremlin se woordvoerder, Dmitry Peskov, sê die leier van die opposisie se oproep tot kiesers om die 2018 verkiesing te boikot, is onwettig. Alexei Navalny, leier van die Russiese…

Spaanse polisie onttrek uit Katalonië

Die regering van Spanje het aangekondig dat hy die duisende polisie beamptes wat hy na Katalonië gestuur het, nou stelselmatig onttrek uit die streek. Na raming het sowat 10 000…

Rusland vergroot sy magsbasis

Rusland het aangekondig dat hy van plan is om ’n dramatiese uitbreiding van sy magsbasis tot uitvoer te bring en gaan sy vloot aanwend daarvoor. Rusland beplan om minstens 11…