Daily Archives: December 27, 2017

Ekonomiese aanduiders : 27 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.44 ( R12.76) Rand / euro  R14.78 ( R15.11) Rand / Britse pond R16.65 ( R17.07) VSA dollar / Bitcoin $16 366($14 114) Brent Ruolieprys per…

Paaie eis talle lewens

Die dodetal op die land se paaie styg steeds, en net in Noord-Transvaal is reeds meer as 100 mense dood in padongelukke. Veral onpadwaardige voertuie, roekelose bestuurder van veral taxi’s,…

DA steun EFF in Sasolburg

Die DA het ‘n nominasie ten gunste van hulleself deur die VF Plus van die hand gewys om eerder ‘n nominasie van die EFF te steun in die Metsimaholo munisipaliteit,…

Olieprys styg skerp

Die prys van ru-olie het bykans die $60 per vat behaal na ‘n oliepyplyn in Libië opgeblaas is. Libië se toevoer na die mark het met 100 000 vate per…

Bokslegende sterf

Willie Toweel het op Kersnag in die ouderdom van 83 jaar gesterf in sy huis in Randburg. Willie het op die ouderdom van 27 jaar uitgetree uit boks met ‘n…

“F(oute)O(rals)R(eparasies)D(aagliks)”

Dit blyk dat Ford SA se probleme nie verby is nie. Na die fiasko met die Kuga model wat spontaan aan die brand geslaan het, het Ford nou ook sekere…

Senior ANC lede keelvol vir Zuma

Berigte oor die feestyd het dit dat senior ANC lede besig is met gesprekke en planne om van Zuma ontslae te raak en dit so gou as in Januarie 2018….

So gaan die soustuig voort

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het Suid Afrikaners ‘n “merry” Kersfees toegewens – vanuit Dubai. Die sosiale media het dadelik gegons oor die plek waar hy met vakansie is…

Kaapstad onveilig

Meer as 800 metropolisie is ontplooi tydens die feestyd by sogenaamde misdaad knelpunte. Strande is veral die plekke waar misdadigers toeslaan op feesgangers. Volgens JP Smith van die Kaapse stadsraad…

Pole en Britte nou anti-EU?

Die optrede van maghebbers in die Europese Unie het klaarblyklik die weg gebaan dat Pole en die uittredende lid, Groot Brittanje, mekaar opgesoek het en waarskynlik nuwe bande smee. Die…

Spanje kan nie wegkyk nie

Die regerende party in Vlaandere, die Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) het aan die media gesê die werklikheid het aangebreek en die Spaanse regering kan nie aanhou wegkyk daarvan nie. Die…

Nog strenger sanksies teen Noord-Korea

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het eenparig gestem ten gunste van strenger sanksies teen Noord-Korea wat ingrypende gevolge inhou vir die bewind van Kim Jong-Un. ’n Drastiese inkorting van…

Guatemala erken Jerusalem as hoofstad

Guatemala se president, Jimmy Morales, het die afgelope naweek aangekondig dat sy land ook die Amerikaanse voorbeeld volg en Jerusalem erken as hoofstad van Israel. Daarmee het die klein land…

Wêreld Nuusflitse – 27 Desember

  VSA Die Aston Maartin motorvervaardiger wat wêreldberoemd geraak het vir sy James Bond motors, moes verlede week 5 500 van sy motors in Amerika terugroep weens masjien- en kabelfoute….

Hewige kritiek teen Premier Rajoy

Enkele ure nadat die uitslag van die streekverkiesing in Katalonië bekendgemaak is, en premier Rajoy van Spanje die pers ontwykend geantwoord het, het ’n vlaag van kritiek teen hom ingestroom….

Japan tot die tande bewapen

Japan is tot die tande toe bewapen om enige moontlike aggressie van die kommunistiese Noord-Korea die hoof te bied, en het militêre toerusting vanaf die VSA aangekoop om ook enige…

Visepresident Pence besoek Afghanistan

Die Amerikaanse visepresident, Mike Pence, het met sy verrassingsbesoek aan Afghanistan gesprek gevoer met soldate en hulle bedank vir die goeie en effektiewe werk wat verrig word, waarna ook besoek…

Puigdemont wil terug huis toe

Die voormalige president van die deelstaat Katalonië, Carles Puigdemont, wat tans ’n banneling is en in België woon, wil terugkeer na sy tuisland. Hy gaan pogings aanwend om met die…

Dodetal styg in Filippyne na storms

Super swaar storms wat die suidelike deel van die Filippyne geteister het, is verantwoordelik vir die dood van meer as 200 mense en talle wat nog vermis is, word deur…