Daily Archives: December 22, 2017

Spanje se streekverkiesing laat vrae

Die drie partye in Katalonië wat ten gunste van afskeiding is, het die streek se verkiesing met ’n geringe meerderheid gewen, maar kon 70 van die 135 setels inpalm wat…

Grondonteiening wyd verwerp

Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het…

ANC “staatmakers” vra dat Zuma moet gaan

Sonder dat enige name genoem is het van die party se grootkoppe gevra dat Zuma moet gaan en dat partylede en partyleiers die boodskap moet kry dat die dae van…

Vier verwurg en aan die brand gesteek

Vier persone, insluitend ‘n nege jarige seun en 16 jarige dogter, is vasgebind, verwurg en agtergelaat in ‘n brandende huis. Hulle was Jeffery Shaun Julyan (34), Ethna Julyan (9), Kayla…

Roof in Pretoria winkelsentrum

‘n Juweliers winkel in die Grove winkelsentrum in Pretoria-Oos was klaarblyklik in ‘n rooftog betrokke. Sewe gewapende rowers het die winkel betree en skote is gewissel tussen die eienaar en…

Zuma se maters in die sop

Die befaamde adjunkdirekteur van Openbare Vervolging, Nomgcobo Jiba, en spesiale direkteur van die Openbare Beskermer, Lawrence Mrwebi, moet dissiplinêre stappe in die gesig staar aldus die Gautengse hooggeregshof. Jacob Zuma…

Guptas se vlerke geknip?

Die berugte Indiese familie gaan dalk met SAL moet vlieg as hul nie die agterstallige betalings doen op hul privaat straler nie, wat bekend staan as ZS-OAK. ‘n Kanadese regerings…

Verkiesing in Katalonië lewer verrassing

Donderdag het die kiesers van Katalonië hul stem uitgebring in ’n blitsverkiesing wat deur die Spaanse regering van premier Rajoy aangekondig is. Die verkiesing is gehou met die hoop dat…

Geheime oor VVV openbaar gemaak

Die jarelange geheime lêers van die Amerikaanse navorsers oor “Vreemde Vlieënde Voorwerpe” (VVV) kan moontlik eersdaags vrygestel word vir die Amerikaanse publiek. Die navorsingsprogram wat 2007 tot 2012 se gegewens…

Hongarye ondersteun Pole teen EU

Nadat die Europese Kommissie aangekondig het dat Artikel 7 van die liggaam se bepalings in werking gestel gaan word as strafmaatreël teen Pole, het Hongarye toegetree tot die stryd om…

Trump waarsku bondgenote oor Jerusalem

In die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies word Vrydag gestem oor ’n resolusie wat handel oor die erkenning van Jerusalem as hoofstad van Israel wat onlangs opspraak verwek het…

Kalifornië se brande woed steeds

Die brande wat reeds weke lank woed in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het nou reeds meer as 1 200 woonhuise afgebrand te midde van 8 000 brandweermanne wat ’n verbete…

Soldate vlug uit Noord-Korea

’n Jong soldaat uit Noord-Korea het soos ’n skim na vore gekom toe hy in digte mis uit sy land gevlug het na Suid-Korea sonder dat hy enige leed aangedoen…