Daily Archives: December 21, 2017

Cyril Zuma

Soos ons al vantevore gesê het, is daar geen wesenlike verskil tussen Jacob Zuma en sy opvolger in die ANC, Cyril Ramaphosa nie. Met sy eerste toespraak as leier van…

Ekonomiese aanduiders : 21 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.75 ( R12.76) Rand / euro  R15.13 ( R15.12) Rand / Britse pond R17.04 ( R17.10) VSA dollar / Bitcoin $16 705($16 702) Brent Ruolieprys per…

Prostitusie binnekort wettig

Die ANC se konferensie het aanbeveel dat prostitusie nou gewettig moet word. Daarteenoor word rassisme ‘n misdaad gemaak, en die vrees is dat dit ‘n heksejag kan word op veral…

Shoprite/Checkers werkers gaan staak

Ongeveer 30 000 werkers van die vakverbond Saccawu gaan Vrydag hul poste verlaat by Checker/Shoprite winkels. Eise rondom werksure en die heraanstelling van werkers in Sandton word as redes voorgehou….

Konsert in Oos Kaap in chaos

‘n Musiekfees vir die plaaslike inwoners in Mthatha het in chaos geëindig toe nie een  van die top kunstenaars opgedaag het nie. Woedende toeskouers het duisende rande se skade veroorsaak…

Zuma moet kommissie aanstel

Die nasionale konferensie van die ANC het aanbeveel dat president Jacob Zuma onmiddelik ‘n geregtelike kommissie moet aanstel wat die staatskaping moet ondersoek soos aanbeveel deur Thuli Madonsela, die vorige…

Ambassade in Israel “gesluit”

Die ANC het besluit om die ambassade in Israel te sluit en, die kantore sal in die toekoms slegs ‘n skakel wees tussen die twee lande. Dit is gedoen om…

Grond gevat sonder vergoeding

Die ANC het op sy konferensie ‘n besluit geneem dat grond of eiendom sonder vergoeding weg geneem mag word. Dit is beklemtoon dat dit nie net landbougrond is nie, maar…

Natal gesondheid in gemors

Die Natalse Gesondheidsdepartement sit reeds twee jaar sonder ‘n finansiële hoof. Die departement sê dat hulle hul bes doen om die pos te vul. Die vraag is nou wie intussen…

Sjeef by die koffie?

Jare gelede het Fanus Rautenbach se liedjie Sjeef by die Koffie nr 7 op die treffersparade gehaal.  Dit was na aanleiding van ‘n diplomaat wat gekla het dat daar gif…

ANC “tegnies” bankrot

Die ANC is tegnies bankrot aangesien sy uitgawes sy bates oorskry. Dit blyk uit die uitgaande tesourier-generaal van die ANC, Zweli Mkhize se verslag aan die duisende ANC lede die…

Valke se vlerke geknip

Die bedrog en diefstal, selfs in sekerheids- en polisiegeledere, wil maar net nie ophou nie. Selfs die Valke moes nou twee van hulle eie makkers arresteer oor bewerings van diefstal…

SAID se aksie kan Zuma ontbloot

Die regsaksie wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ( SAID) ingestel het teen die joernalis en skrywer, Jacques Pauw, kan uiteindelik ’n meulsteun word vir Jacob Zuma. Regskenners is dit eens dat…

“Ons maak Oostenryk weer sterk”

Sebastian Kurz, die nuwe regeringsleier in Oostenryk, het die een oorwinning na die ander behaal in vanjaar se algemene verkiesing, en daarmee die weg gebaan om sy ideaal te verwesenlik,…

VSA kondig nuwe veiligheidstrategie aan

President Donald Trump het bekendgemaak dat die Verenigde State van Amerika ’n nuwe nasionale veiligheidstrategie in werking gaan plaas om die land teen aggressors soos Noord-Korea en terroristebewegings te beskerm….

Franse wil Bitcoin reguleer

Die geweldig vinnige styging in waarde van die virtuele betaalmiddel, die Bitcoin, het owerhede en ekonome aan die kopkrap, maar Frankryk oorweeg stappe om die betaalstelsel te reguleer en beheer…

Duitsland wag vir Merkel

Die langste wat dit nog ooit vir Duitsland geneem het om ’n regering saam te stel na afloop van ’n verkiesing, is 86 dae, maar Angela Merkel se onvermoë het…

Baasspelerige EU hou Oostenryk dop

Die afguns en meerderwaardigheid van die Europese Kommissie se voorsitter, Jean-Claude Juncker, kom weer eens sterk na vore met sy jongste uitlatings oor Oostenryk se nasionalistiese regering onder leiding van…

Trump seëvier oor linkse aanslag

Die linkse Demokratiese Party het ’n deeglike pak slae gekry toe die senaat weer ten gunste van die belastinghervormings gestem het soos wat president Donald Trump voorgestel het. Die Republikeine…