Daily Archives: December 18, 2017

“Waar sal ons hulp vandaan kom”?

2Kn 1:3  Maar die Engel van die HERE (YHWH) het vir Elía, die Tisbiet, gesê: Maak jou klaar, gaan op, die boodskappers van die koning van Samaría tegemoet, en spreek…

Ekonomiese aanduiders : 18 Desember 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.07 ( R13.48) Rand / euro  R15.38 ( R15.90) Rand / Britse pond R17.44 ( R18.13) VSA dollar / Bitcoin $18 908($17 337) Brent Ruolieprys per…

Ocotillo kaktus / Fouquieri splendens

Volgens bronne is hierdie plant nie regtig ‘n kaktus nie, hoewel dit so vertoon. Dit wil herinner aan die nabome wat so oral in die veld groei. Ocotillo staan ook…

Heerlike lemoenpatats

Miskien lus om hierdie lemoenpatats saam met die skaap- of varkboud vir u kersete te bedien? Vinnig en met bestanddele wat gewoonlik in die koskas te vind is. Dit het…

Motorrubriek – BMW 420i Gran Coupé

BMW is bekend daarvoor dat dit telkemale op die voorgrond is met stilering en swierige lyne. Die BMW 420i Gran Coupé is ‘n duidelike voorbeeld daarvan met die sportiewe lyne….

Nuwe taalstryd

Ek is die afgelope 13 jaar al in hewige botsings betrokke met die Whiespieksounliedeiengliesj maatskappy (fiktiewe naam, natuurlik…), ‘n sake-onderneming in Pretoria wat, onder andere, die administrasie van deeltitel woonkomplekse…

Geloftedag herdenkings goed bygewoon

Geloftedag is vanjaar weer landwyd goed bygewoon. Terugvoer wat ontvang is, dui daarop dat ook veral jongmense moeite doen om Geloftefeeste by te woon. Sogenaamde versoeningsfeeste daarenteen is skynbaar besig…

ANC konferensie sukkel

Die party wat die land probeer regeer, kan nie eens sy eie partykonferensie behoorlik op koers hou nie, wat ‘n aanduiding is van sy algehele onvermoë. Die konferensie het sewe…

R33 000 vir Koeëlvaste baadjies

Die SA Polisiediens het R6,7 miljoen spandeer op toeste van ‘n ligte kaliber koeëlvaste baadjie. ‘n Bestelling van R33 miljoen is geplaas by ‘n Indiese vervaardiger en volgens bewerings het…

Twee kontrakteurs vas oor omkopery

Twee City Power kontrakteurs is vasgetrek nadat hulle R2 000 van  ‘n inwoner van Aucklandpark gevra het om nie sy krag af te sny weens wanbetaling op sy kragrekening. Metropolisie…

De Lille se einde?

Dit wil voorkom of Patricia de Lille se politieke loopbaan tot ‘n einde gaan kom. Dit volg nadat haar eie party haar geskors het hangende ‘n ondersoek. De Lille was…

Zuma se R12 miljard flater

Ten spyte van advies daarteen het Jacob Zuma aangekondig dat hoër onderwys vanaf  2018 gratis sal geskied aan “arm” studente. Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het glo gepleit by…

Saoedi kry vroulike ambassadeur

België het besluit om as toets ’n vroulike ambassadeur na Saoedi-Arabië en Iran te stuur, twee lande waar vroue se regte gruwelik misken word. In veral Saoedi-Arabië het vroue feitlik…

Franse woedend vir Macron

In Frankryk is ’n ligte opskudding veroorsaak toe dit bekend geword het dat die huidige eerste minister, Edouard Philippe, vermoedelik toegelaat het dat verskeie kabinetsministers ewe skielik miljoenêrs geword het….

Geen deurbraak oor asielbeleid

Europese staatshoofde en regeringsleiers het die afgelope naweek geen deurbraak gemaak in hulle poging om ’n nuwe beleid te formuleer vir asielsoekers wat in Europese lande is nie. In ’n…

Mickey wil die media verander!

Die finansiële reus, Walt Disney Maatskappy, gaan die televisie, filmbedryf en internasionale sake ondernemings van Rupert Murdoch se Twenty-First Century Fox oorneem in ’n transaksie wat beklink gaan word. Twenty-First…

Kanselier Kurz ten gunste van EU

Die dinamiese nasionalistiese kanselier van Oostenryk, Sebastian Kurz, sê sy land bly positief oor die Europese Unie (EU) te midde van die koalisie met die regse vennoot in sy regering….

Tillerson kap na Rusland en Sjina

Terwyl die Noord-Koreaanse verteenwoordiger in die Verenigde Nasies probeer om die vergadering te beïndruk met sy standpunt dat sy kernwapen program uit nood gebore is uit vrees dat die VSA…

Sosialiste gereed vir gesprek met Merkel

Die Sosiale Demokrate Party (SDP) van Martin Schulz het aangekondig dat hy en sy party gereed is om te onderhandel met Bondskanselier Angela Merkel om moontlik ’n koalisieregering saam te…

Ondersoek na dood van miljardêr egpaar

Die Kanadese polisie ondersoek die verdagte en misterieuse dood van een van die rykste egpare van die land,. Barry Sherman en se vrou Honey.se onverwagse dood lyk verdag, het ’n…