Daily Archives: December 15, 2017

TLU SA Noord bedank publiek vir ondersteuning

Om te kan boer, is ‘n Godgegewe voorreg. Om te kan boer, moet mens positief ingesteld wees. Om te kan boer, moet mens geloof hê. Om te kan boer, moet…

Sisulu soek adjunk pos

Volgens Lindiwe Sisulu moet Cyril Ramaphosa op sy knieë gaan en haar vra om sy adjunkpresident te word sou hy die stryd wen en president van die ANC word. Dit…

Christo Wiese bedank

Die voorsitter en tussentydse uitvoerende hoof van die beleërde Steinhoff-groep, Christo Wiese, het as voorsitter van die groep bedank. Sy seun Jacob het ook uit die maatskappy bedank. Steinhoff het…

Zuma appelleer

Soos verwag het die ANC staatshoof, Jacob Zuma, appèl aangeteken teen die bevel van die hooggeregshof dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa die nasionale direkteur van vervolgingsgesag moet aanstel. Volgens Zuma se…

SANW Generaal aangekla

‘n Tweede generaal in die Suid-Afrikaanse nasionale Weermag (SANW) is aangekla van bedrog en korrupsie. Vroeg in November 2017 is generaal-majoor Nontobeko Mpaxa, die direkteur Magsvoorbereiding, gearresteer op klagtes van…

Gordhan vra dat korrupsie gestraf moet word

Volgens wet is korrupsie ‘n oortreding en strafbaar, maar in Suid Afrika beteken dit dat sekere persone bo die wet verhewe is en maar kan voortgaan met hul korrupte dade….

Noordpool smelt besonder vinnig

Die afgelope 12 jaar waarsku wetenskaplikes oor die tempo waarteen ys smelt in die twee pole van die wêreld, maar die jongste verslag laat selfs die onverskilliges bekommerd raak. In…

Mense verstom oor groot Pikkewyn

In Nieu-Seeland het navorsers ’n “nuwe pikkewyn soort” ontdek wat so groot is as ’n gemiddelde grootmens, en die knaap is groter as gewone pikkewyne. Die pikkewyn is so lank…

Duitse Koalisiebreker steun Nasionaliste

Die party wat daarvoor verantwoordelik gehou word dat kanselier Angela Merkel steeds sukkel om ’n regering saam te stel, word nou deur linkses in Duitsland uitgekryt as die “koalisiemoordenaar”. Christian…

Duitse sosialiste plaas druk op Merkel

Bondskanselier Angela Merkel word nou ’n onderhandelaar vanuit ’n uiters swak posisie, en haar politieke vyand, waarmee sy nou ’n koalisie probeer vorm, se posisie kan kwalik meer gunstig wees….

Joernaliste se dankbetuiging aan Poetin

Russiese joernaliste het vanoor die land saamgekom in Moskou en hulle dank betuig aan die president, Vladimir Poetin, tydens die jaarlikse perskonferensie wat deur die president gehou word. Die joernaliste…